Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Ekstra Fooie
Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:
- Administrasiefooi van R550.00 per bespreking
Prys sluit in
- Selfsorg
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1000 moet direk aan die eiendom betaal word.
Huisreëls
Let asb. dat die terugbetaalbare breekskadedeposito en adminfooi per bespreking, nie in die kwotasie ingesluit is nie.
Rook is verbode in die villa.
Linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie strand- en swemhanddoeke en toiletware saambring.
Daar is 13 DStv-kanale (1, 2, 3, E.TV, Mnet, Mm1, Mm2, alle Super Sport channels, Euronews, Discovery and Disney channel)
Daar is nie telefone in die woonstel of vrystaande huis nie.
Daar is goeie selfsoonsein.
Daar is swembaddens, tennisbane, trampoliens, 'n klimraam en swaaie op die landgoed.
Daar is nie 'n restaurant op die landgoed nie.
Daar is onbeperkte voetgangertoegang tot oop waterareas soos swembaddens, damme, kanale, die strand en die Umtamvunarivier.
Troeteldiere word nie toegelaat in die woonstel of vrystaande huis op die landgoed nie.
Dagbesoekers word nie toegelaat nie ? besoekers word slegs toegelaat indien dit vooraf gereël is.
Die reëls vir die besetting van die woonstel/vrystaande huis is beskikbaar op versoek.
Daar is nie skoonmaakdienste op 'n Sondag en publieke vakansiedae nie.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 5%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 maand voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
R61, Caribbean Estates, Port Edward, 4295, KwaZulu-Natal
Sien kaart- Slaapplek vir 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang