Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Caribbean Estates Barbados B12

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Bo en behalwe die tariewe in die tabel, hef die instansie ook 'n eenmalige R200 skoonmaakfooi per bespreking.

Prys sluit in
Selfsorg.
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R3000 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito moet voor die inklokdatum via EFT betaal word en gaste sal die reels en regulasies van die landgoed kry wanneer die bespreking bevestig is.

Neem asb. kennis dat die volle betaling voor inklok ontvang moet word, sowel as die breekskadedeposito van R3000.

Die hoeveelheid gaste in die Villa, insluitend kinders van alle ouderdomme, mag nie meer wees as die hoeveelheid wat toegelaat word volgens die Villa se grootte nie. Bv. in ’n eenheid van 6, mag daar net 6 gaste wees, insluitend kinders. Enigiemand wat hierdie voorwaarde oorskry sal nie toegang tot die Villa kry nie.

Stilte moet gehandhaaf word tussen 23:00 en 08:30. Alle geraas moet na 23:00 ophou.

Die inventaris moet met aankoms dadelik deur huurders nagegaan word, en enige probleme moet onder die eienaar se aandag gebring word teen 12:00 op die volgende werksdag. Die huurder sal verantwoordelik wees vir enige skade of verlies nadat die invenatris nagegaan is.

Gaste mag nie items van een villa na ’n ander skuif nie. Enige item wat van een villa na ’n ander geskuif word sal as vermis geag word, en van die deposito afgetrek word.

Die spoedlimiet is 15 km per uur.

Voertuie word beperk tot 2 per villa. Alle ander voertuie wat in die algemene parkeerarea gelos word, word so gedoen op gaste se eie risiko. Indien enige voertuie wat nie toegang gevra het nie in die villa gevind word, sal dit weggesleep word en die eienaars sal ’n boete ontvang.

Geen voertuie word op die strand toegelaat nie. Voertuie op die strand sal verwyder word.

Geen karavane of groot voertuie word op die landgoed toegelaat indien dit nie vooraf met die bestuurder gereël word nie.

Motorfiets, scooters, vierwielmotorfietse of enigiets soortgelyk mag nie op die landgoed gebruik word nie.

Gaste mag nie inmeng met die voëls/diere nie.

Die vaart van bote by Caribbean Estate word onder die toesig van die bestuurder of ’n verteenwoordiger gedoen. Registrasie hiervoor moet by die Old Pont-karavaanpark gedoen word, waar die reëls van die rivier beskikbaar is. Die register moet ingevul word by ontvangs se kantoor, waar daar ook fooie betaalbaar is.

Troeteldiere word nie op die landgoed toegelaat nie.

Niemand mag ’n oop spasie op die landgoed gebruik wat inmeng met die gebruik van daardie spasie deur ander persone op die landgoed nie.

Geen dagbesoekers word toegelaat nie. Besoekers moet vooraf gereël word gedurende werksure by die administrasiekantoor.

Enige persoon wat nie hierdie reëls nakom nie sal ’n boete moet betaal.

Verdere reëls en regulasies sal ook gestuur word wanneer die bevestiging gemaakk is en voor inklok.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R3 300
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R3 300
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R3 300
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Old Pont-weg, Renniesstrand, Port Edward, 4295, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA03145af6a7ce40c6c1609a7df7e06248b266af26755582a5fbdc103af40145bbd72fb5dc1a4cf8bc955f899cf85abd119ad2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 300 per nag (plek vir 8) Old Pont Road Rennies Beach 4295 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.077286259978 30.197593381923
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem