Carlisle Cottage

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Carlisle Cottage is 'n selfsorg-tuinkothuis op die eienaar se eiendom in Mount Croix, Port Elizabeth. Die eiendom is naby die middestad en ander besienswaardighede.

Dié tuinkothuis het 'n privaat ingang en beskik oor 1 slaapkamer met 'n dubbelbed en 1 badkamer met 'n stort. Die eenheid het 'n leefarea met 'n slaapbank en 'n TV met alle DStv-kanale. Reëlings kan getref word om nog 'n bed teen ekstra koste by te voeg. Gratis WiFi is beskikbaar. Langs die sitarea is ’n kombuisie met 'n yskassie, mikrogolfoond, oondjie, tweeplaatstoof en ander toebehore toegerus.

Daar is swembad buite die kothuis se voordeur. Veilige parkeerplek is vir 1 voertuig beskikbaar. Die kothuis het ’n privaat dek en Weber-braai. Daar is 1 parkeerplek agter ’n hek met afstandbeheer. Die kothuis is naby die Port Elizabeth Gholfklub, Port Elizabeth Internasionale Lughawe, die hawe en die strand, om net ’n paar besienswaardighede te noem.

Slaapplek

'n Bespreking by Carlisle Cottage sluit in:

1 x Koningingrootte-bed
1 x Dubbelslaapbank

Kenmerke

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Groot 5
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Badkamer

  •  En-suite
  •  Stort
  •  Seep

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Klein Kombuis
  •  Sitkamer

Konferensiegeriewe

  •  Televisie

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Carlisle Cottage gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 300 per nag (plek vir 4)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za