Calvinia Akkommodasie by Carmel Villa | LekkeSlaap
+44

Carmel Villa

63 resensies
Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 63 resensies vir Carmel Villa
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.7/5
Anthony S - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anthony S
Besigheidsreis

Absoluut professionele instansie, het buite die norm gegaan om my gelukkig en gerieflik te hou.

Die eienaars het die ideale balans tussen die diens en produk gevind wat vir gaste die atmosfeer van hul eie huis skep.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Absolute professional establishment - went beyond the norm to keep me happy and comfortable.

The owners have discovered that perfect balance of service and product that provide customers with that feeling of home away from home.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Carmel Villa's terugvoer

Dear Anthony, it is great to hear that you enjoyed your stay. We also loved having you as our guest and enjoyed our chats.
Hope to see you soon.
Kindest regards,
Marcel & Gezina

Carmel Villa
Marietjie D - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Marietjie D
Saam met vriende

Baie vriendelike ontvangs met buigbare in- en uitkloktye. Netjies en skoon. Die swembad and braai-area is pragtige oase!

Sien sterre.

Jani M - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jani M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige nag by Carmel Villa.

Carmel Villa is vir seker ons staatmaker oorslaapplek op Calvinia. Van 'n uiters netjiese kamer, die lekkerste eetdingetjie op ons bed, veilige parkering, 'n lekker swembad en braai-area tot 'n ongelooflike ontbyt, sal ons altyd hier kom slaap. Die Carmel Villa gebou het ook 'n interessante geskiedenis om van te leer. Dankie Carmel Villa, ons sien julle weer!

Leanie V - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Leanie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was 'n goeie oornag =stop vir 'n lang reis.

Maklik om te vind en naby aan alles geleë. Die splash pool was lekker om vinnig in af te koel na die lang ryery.

Hesta L - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hesta L

Aangenaam, netjies, alles was jy nodig het.

Sal beslis weer terug gaan na Carmel Villa toe, ons het ons verblyf baie geniet. Verblyf was netjies en daar was alles wat ons nodig gehad het vir 'n oornagstop.

George M - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
George M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very nice and interesting establishment with great history.

Great place with awesome history with the host and hostess very friendly. Definitely recommend Carmel Villa.

Callie C - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Callie C
Saam met vriende

Uitstekend.

Marcel het ons baie goed ontvang en uitstekende inligting oor Calvinia en omgewing gegee as ook oor Carmel Villa. Uitstekende gasheer baie dankie.

Riaan N - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties, skoon en gerieflik.

Ek en my vrou het 'n heerlike tyd in Calvinia gehad! Ons was hartlik, vriendelik en persoonlik ontvang deur die eienaar by Carmen Villa en was verras deur die oulike kamer se skoonheid en veilige gevoel. Die eienaar het ons vir ons goeie aanbevelings gegee oor waar om te gaan eet en klein dingetjies te gaan sien / doen gedurende die kort rukkie wat ons daar was. Ek sal Carmen Villa vir enige iemand aanbeveel wat op reis is en in Calvinia wil oornag. Puik!

Carmel Villa's terugvoer

Baie dankie Riaan, ons is baie bly jul het jul verblyf geniet. Dit was lekker om jul te ontmoet en om julle hier te hê. Gesëende dag Marcel.

Carmel Villa
Annemieke O - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annemieke O
Gesin met klein kinders

Rustige gemaklike oorslaap.

Baie dankie vir die verwelkoming, en rustige oorslaap. Die verwysing om by hotel te eet was great, beste hoender burgers in 'n lang tyd.

Carmel Villa's terugvoer

Baie dankie Annemieke, ons is baie bly jul het jul verblyf en ete geniet. Dit was lekker om jul te ontmoet en om julle hier te hê. Gesëende dag Marcel.

Carmel Villa
Willie A - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Willie A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Smaakvol uitgerus en puik.

Wat meer kan mens verwag. Aangenaam. Voel dadelik tuis.

Johan S - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan S

Enjoyed superb hospitality, thank you!

See stars.

Carmel Villa's terugvoer

Baie dankie Pauline, dit was weereens baie lekker om jou te kon ontvang en ook om jou seun te kon ontmoet.
Gesëende dag
Marcel en Gezina

Carmel Villa
Alicia V - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alicia V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Carmel Villa is topa!

Baie dankie Carmel Villa! Julle is tops! Vriendelikheid, diens, netheid, ontbyt, alles was uitstaande!

Carmel Villa's terugvoer

Baie dankie Alicia, dit was baie lekker om julle te kon ontmoet en bly julle het jul verblyf geniet.
Geseënde dag
Marcel & Gezina

Carmel Villa
Sarel V - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sarel V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Alles wat nodig is.

Baie goeie ontvangs en diens. Alles wat nodig is om die oorslaap gerieflik te maak.

Susan B - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Susan B
Saam met vriende

Ons is gasvry ontvang en het lekker gekuier.

Ons ontvangs was baie goed. Die chalet was skoon en netjies en daar is in al ons behoeftes voorsien. Ons het op goeie beddens geslaap en het die TV bevredigend gevind. Ek sal die verblyf aanbeveel.

Patricia J - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Patricia J
Saam met vriende

Absoluut wonderlik!

Dit was wonderlik om na 'n lang rit verwelkom te word deur 'n vriendelike gasheer. Die kamers is pragtig. Dit was 'n plesier om in 'n bed met elektriese komberse te klim veral met die briesende koue. Sal beslis die plek aanbeveel.

Carmel Villa's terugvoer

Beste Patricia,

Ons is baie bly dat julle die verblyf geniet het. Dit was net 'n plesier om julle te kon ontvang.

'n Geseënde dag vir jou.

Groete,
Marcel en Gezina

Carmel Villa
Sienta F - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Sienta F

Perfekte keuse vir oornag tussen Kaap en Kgalagadi.

Twee aparte selfsorg-eenhede langs mekaar perfek vir 3 paartjies of ouers met groter kinders. Maklik om in te teken en als wat nodig is asemskep. Rek jou bene en verken die hoofstraat of koel af in swembad. Gesellige tafels en bankies voor elke eenheid. Vra beslis vir die vriendelike eienaars om 'n bespreking vir jou te maak vir aandete by die Blou Naartjie.

Nelia (dominic) M - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nelia (dominic) M
Enkelreisiger

Vriendelik verwelkoming en gasvryheid.

Die eienaars is baie vriendelik en gasvry, en ek kon ongelukkig nie by die ontbyt bly wat ongelooflik klink nie.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Friendly welcome and hospitality.

The owners are very friendly and hospitable, I was unfortunately not able to stay for the breakfast which sounded amazing.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Carmel Villa's terugvoer

Thank you, Dominic, it was really nice to have you with us. Regards to Nelia and also all the best for the competition.

Kindest regards,
Marcel and Gezina

Carmel Villa
Jessie L - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jessie L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gasvrye mense en heerlike ontbyt.

Mooiste plek met die interessantste geskiedenis. Betrokke gasheer en gasvrou en hartlike ontvangs. Baie dankie, ook vir die steggies uit die tuin.

Carmel Villa's terugvoer

Baie dankie Jessie, dit was so lekker om julle te kon ontvang en ook vir die lekker geselsies. Ons hoop die plantjie maak sommer baie kleintjies. Geseende dag. Marcel en Gezina.

Carmel Villa
Johan S - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan S
Enkelreisiger

See the stars.

Lovely place to stay with everything that you need.

Wendy C - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wendy C

Uitstekende diens.

Ons het by die pragtige plekke ingegaan as gaste en uitgegaan as vriende. Ons was op die hande gedra en alles moontlik is gedoen om te verseker dat ons die verblyf geniet. Vir die eerste keer het my gasheer vir my gebid vir 'n veilige reis verder. Ons het dit so waardeer. Baie dankie aan die Venter-egpaar. Julle is mense na aan ons hart.

Althea V - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Althea V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik geslaap & ontbyt was baie lekker.

Gastehuis is vreeslik mooi behou in sy oorspronklike 'look', maar tog met moderne en gerieflike twist. Eienaars is baie vriendelik en behulpsaam. Ons het heerlik gebly.

Lisette I - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Lisette I
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gebly, sal weer kom.

Ons het een aand oorgeslaap in een van die selfsorg-eenhede. Dit was netjies en skoon, en alles wat jy moontlik kan nodig was daar. Heerlik gerus en gelees langs die klein swembadjie en in die aand gebraai. Vriendelike ontvangs en ons sal beslis weer oorslaap wanneer ons deur Calvinia reis.

Elizma K - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elizma K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het heerlik daar gebly, gasvry, geen klagtes.

Ons was vriendelik ontvang.

Hermien S - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hermien S
Gesin met tieners

Baie lekker en gerieflik met goeie en vriendelike diens.

Ons het net vir 1 nag oorgebly. Die kamer was baie netjies en skoon. Ons was baie vriendelik ontvang, met goeie verwysing (en ook sommer bespreking) na 'n restaurant vir die aand. Die ontbyt was ook 100%!

Elfred F - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Elfred F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker en gerieflik met goeie en vriendelike diens.

Ons het net vir 1 nag oorgebly. Die kamer was baie netjies en skoon. Ons was baie vriendelik ontvang, met goeie verwysing (en ook sommer bespreking) na 'n restaurant vir die aand. Die ontbyt was ook 100%!

Coreen V - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Coreen V

Baie lekker en rustig.

Ons is baie vriendelik ontvang. Die blyplek is baie netjies en ons het heerlik om die swembad gekuier. Ons sal definitief weer daar oorslaap.

Sandra H - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Sandra H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Huis pragtig. Eienaars baie vriendelik.

Motor veilig, maar onrustig gevoel deur nag.

Hugo R - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hugo R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend.

Fantastiese gasheer en gasvrou. Baie netjies en skoon. Goeie waarde vir geld. Sal beslis weer hier bly.

Frans L - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frans L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Topklas!

Pragtige gebou met wonderlike storie. Alles skoon en netjies! Diens was topklas.

Charmaine B - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Charmaine B

Pragtige plek, fantastiese host.

Baie lekker blyplek, hoogs aanbeveel.

Willem C - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem C
Besigheidsreis

Pragtige plek, met vriendelike gasheer en gasvrou wat persoonlike diens gee.

Ek sal moeilik 'n ander plek kies om te bly. Die standaard is hoog gestel met `n karaktervolle skoon kamer, en kraakvars beddegoed wat 'n elektriese kombers ingesluit, salig. Moet nie die romerige kaas roereier vir ontbyt misloop nie. vra dit sommer vir aandete ook, en tussenin. DieWiFi is regtig die enigste frustrasie, veral aangesien ek op `n sakereis was.

Jeanette C - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanette C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very helpful owners who made us feel welcome.

This well equipped self catering cottage on secure premises, was cosy and warm on a cold August night. The owners were very helpful and considerate of our needs. Thank you for making our stay comfortable.

Riet V - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riet V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Bekostigbare, gerieflike en sjiek verblyf.

Pragtige en netjiese Viktoriaanse bekoring regdeur die gastehuis. Met persoonlike omsien na gaste se behoeftes. 'n Heerlike verblyf en waarde vir geld.

Louise V - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Louise V
Gesin met klein kinders

Baie gerieflik en netjies.

Pragtig skoon en baie goed uitgerus met 'n klomp klein touches wat mens spesiaal en versorg laat voel. Absolute waarde vir geld.

Tony K - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tony K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike oornagstop in 'n baie interessante huis.

Ons het in Calvinia oorgeslaap oppad terug vanaf Johannesburg. Ons het al by ander plekke in die dorp gebly, maar hierdie was absoluut wonderlik. 'n Klassieke historiese huis, wonderlike gashere en 'n ongelooflike ontbyt,

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Wonderful stopover in a very interesting home.

We stopped over in Calvinia en route back from Johannesburg. We have stayed elsewhere before in the town, but this spot is absolutely wonderful. A classic historical house, wonderful hosts and an amazing breakfast.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Annelize L - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelize L
Saam met vriende

'n Wonderlike skat in Calvinia.

Pragtige plekkie in Calvinia, ek is oortuig is die beste plek in Calvinia. Dis rustig maar tog naby aan al die winkeltjies. Eienaars is baie vriendelik, behulpsaam en professioneel. Sal baie beslis aanbeveel vir enige iemand.

Marietjie H - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marietjie H
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Prentjiemooi huis om in te kuier.

Pragtig versorgde huis met 'n mooi geskiedenis en mooi tuin. Wonderlike eienaars wat ons so tuis laat voel het. 'n Perfekte en smaakvolle ontbyt. Ons het baie lekker gekuier in Carmel Villa.

Berdine V - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Berdine V
Enkelreisiger

Baie aangenaam.

Dit was 'n aangename, verfrissende verblyf in 'n baie netjiese skoon kamer. Eienaars baie vriendelik en gasvry. Hoogs aan te beveel.

Carmel Villa's terugvoer

Baie dankie Berdine, dit was lekker om jou te ontmoet. Ek vertrou jy het veilig gereis en is weer veilig by die huis.

Geseënde dag,
Gezina

Carmel Villa
Johan S - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan S

Beautifully furnished and clean.

Easy check in and check-out, thanks so much for taking care of us during our stay.

Jani M - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jani M
Saam met vriende

'n Absolute juweel!

Wat 'n heerlike oorslaap plekkie. Hierdie huis het so baie geskiedenis, klas en karakter. Die kamer was baie netjies en die gasheer baie vriendelik. Ons het ook lekker die aand gebraai by die gesellige braaigeriewe. Sal Carmel Villa aanbeveel en vir seker weer daar slaap.

Valerie S - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Valerie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelik en rustig.

Baie vriendelike en opregte mense. Die lekkerste ontbyt. Alhoewel klein was die verblyf netjies en aangenaam.

Dan M - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Dan M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies, aangenaam en vriendelike ontvangs.

Dit was aangenaam om in jou "eie" plekkie veilig te kon oornag.

Madeleen D - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Madeleen D
Gesin met klein kinders

Dit was 'n skoon, netjiese kamer met baie vriendelike gasheer/vrou en die ontbyt was besonders!

Skoon, netjies, vriendelike ontvangs en heerlike ontbyt!

Mirna M - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mirna M
Gesin met tieners

Regte egte Noord-Kaapse gasvryheid.

Ons het heerlik nesgeskop in die 2 chalets apart van die hoofhuis. Dit is 'n pragtige eiendom en mens word teruggevoer na die verre verlede. Ons het by die swembad en braai-area heerlik as gesin gekuier en gebraai. Ook baie goeie nagrus gehad na die lang dag in die motor. Sal enige tyd weer daar bespreek.

Liezel L - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezel L
Gesin met tieners

Lieflike plek met lieflike mense.

Sal self weer daar oorslaap en dit aanbeveel!

Wynand D - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wynand D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie ruim, gerieflike verblyf! Baie dankie!

Carmell Villa is 'n baie stylvolle, netjies gerestoureerde woning uit die vroeg 1900's! 'n Goeie bed het 'n heerlike nagrus verseker! Marcel en Gezina is die perfekte gasheer en -vrou vir die bedryf! Baie dankie vir die uitstekende diens!

Anke J - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anke J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Meer as genoeg.

Ons was in Calvinia vir 'n troue, dus het ons min tyd by die verblyf self spandeer. Dit was egter meer as wat ons benodig het. Ontbyt was heerlik en die eienaars is baie gasvry. Sal dit beslis aanbeveel of selfs weer gebruik.

Linda K - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Linda K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Warm ontvangs in ’n pragtige huis, gerieflike kamers en ontbyt wat jy nie moet mis nie.

Pragtige, historiese huis wat onlangs opgeknap is. Keuse uit kamers of selfsorgkothuis. Binne stapafstand vanaf dorpsentrum en restaurante. Vriendelike ontvangs deur die eienaars.

Bennie V - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Bennie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike verblyf in 'n ou, romantiese huis.

Die huis het baie historiese betekenis maar die selfsorg-eenhede is agter in die erf gebou en het nie dieselfde struktuur as die woonhuis nie. Die eenheid was baie beperk maar netjies en skoon. Dit was baie volledig toegerus en die braai by die swembad was iets om te onthou.

Suzette V - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suzette V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese gasvryheid en heerlike ontbyt!

Ons sal hierdie verblyf vir seker aanbeveel. Ons het baie lekker gebly. Gemaklik, skoon, vriendelike eienaars en heerlike groot ontbyt!

Nicolaas V - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nicolaas V
Gesin met klein kinders

Lieflike beddens en warm ontvangs.

Warm ontvangs, skoon en netjies, lieflike beddens.

Adele K - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adele K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige huis en dekor en wonderlike gasheer en gasvrou!

Hierdie is werklik 'n praghuis met 'n groot geskiedenis en liefdesverhaal. Die dekor is besonders mooi en Gezina en Marcel was so gasvry! Ons het net een aand oorgebly maar ons was regtig bederf met goeie geselskap en ontbyt. Ons sal vir seker weer by Carmel Villa oorbly en kan dit definitief aanbeveel.

Danielle T - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danielle T

Baie lekker verblyf in Calvinia!

Ons het baie lekker gebly by Carmel Villa. Die huis is pragtig en die kothuise is baie goed ingerig met alles wat jy nodig het. Dit is baie netjies en gerieflik. Gezina is 'n baie goeie gasvrou en ons sal dit definitief aanbeveel.

Welma P - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Welma P
Gesin met klein kinders

Aangenaam en lekker oornag.

Baie lekker, vriendelike eienaars, baie akkommoderend. Baie behulpsaam.

Jan J - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jan J
Gesin met tieners

Baie lekker geslaap.

Sal Carmel Villa graag aanbeveel vir watter doel ook al.

Florette V - Okt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Florette V
Gesin met klein kinders

Baie baie lekker verblyf, gashere en dorp.

Ons het baie lekker gebly en die eienaars was baie behulpsaam en vriendelik! Huisies is mooi en smaakvol ingerig en het alles wat jy nodig het. Lekker braai- en swembad-geriewe. Sal definitief aanbeveel en weer 'n draai gaan maak.

Wilma F - Sep 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilma F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wat 'n positiewe ervaring!

Ons is bederf met ongelooflike gasvryheid.

Maggie B - Aug 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maggie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Antieke huis vol geskiedenis met gasvrye eienaars wat in al jou behoeftes wil voorsien met puik dienslewering.

Ontbyt was baie heerlik en smaakvol bedien.

Chris C - Aug 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Chris C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam en gerieflik.

Het ons verblyf baie geniet - sal dit enige tyd aanbeveel.

Eddie & Sarah D - Mei 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eddie & Sarah D
Saam met eggenoot / lewensmaat

My wife and I enjoyed our stay, it was wonderful.

The accommodation and the hospitality was exceptional and we were made to feel very welcome. Breakfast each morning was a feast and we were waited on hand and foot. Marcel and Gazina were wonderful hosts and during our stay we became friends. The place is clean and rooms are very spacious and Carmel Villa is situated in a very tranquil setting and at night no disturbances of any kind was experienced, we loved the house and its heritage, the Architectural design of the house very typical of its time, makes you as of you have stepped into the past.

Carmel Villa's terugvoer

Thank you Eddie and Sarah! It was both a pleasure and a delight to have you arrive as guests and leave as friends. You are always welcome in our home and we most sincerely hope to see you in Calvinia soon; not as visitors, but as new inhabitants of our town. We pray that your retirement plans materialise with countless blessings.

Carmel Villa
Janette D - Jul 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janette D
Saam met vriende

Carmel Villa is the ideal place for a night or two - comfortable and friendly.

We enjoyed our one-night stay and appreciated the help from our hostess in reserving a table for us at the restaurant.

Darell W - Mrt 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Darell W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die mooiste dorpie ooit.

Al die geskiedkundige geboue en stories en mense is 'n belewenis!

Rona V - Des 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rona V
Gesin met tieners

Aangename verblyf.

Hetta (die eienaar) is vriendelik en het baie interessante stories vertel oor die huis se geskiedenis. Sy het moeite gedoen om vir ons plek te bespreek vir aandete. Ek sal aanbeveel dat mens eerder in die hoofhuis bly as die buite kamers. Daar is nie dakwaaiers nie en ons was opgeëet deur muskiete.

Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
VEILIGE BETALING VIA
LEKKESLAAP.CO.ZA
Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pastoriestraat 19, Calvinia, 8190, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGRmOTViMjVlLTRmOGMtNGVjNS1hYzQ0LWExY2I0ZGI1NGJkMQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R700  per nag (vir 2 persone) 63 5 1 5 19 Pastorie Street Calvinia 8190 Noord-Kaap 086 999 0018 14:00-22:00 10:00 -31.474972222222 19.769944444444
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za