+18
Selfsorg in Bredasdorp

Carneddie Cottages

Carneddie
Vanaf
Vanaf R 1 650
per nag (plek vir 5)
  • Plek vir 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie kothuis beskik oor 2 slaapkamers wat elk 2 enkelbeddens het wat as 'n koninggrootte-bed opgemaak kan word. Elke kamer het 'n en suite-badkamer. Die kombuis is met 'n yskas, mikrogolf, oond, stoof, eetgerei en breekware toegerus. Die kothuis het 'n leefarea met 2 slaapbanke vir 'n vyfde en sesde gas, 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale en 'n eetarea. Die leefarea bied toegang tot 'n stoep en daar is braaigeriewe.

Oorsig van kamer/eenheid
2 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort

Leefarea

2

2 x Enkelslaapbank

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Volledige kombuis
Kaggel
Braai
Badkamer
Haardroër
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Mikrogolfoond
Oond
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Slaapkamer & wassery
Strykyster
Temperatuurbeheer
Elektriese kombers
Waaier
Kaggel
Vermaak
Boeke en leesstof
TV
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Die eienaars en hulle honde woon op dieselfde perseel.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 1 650
per nag (plek vir 5)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

42 Van Der Byl Street, Bredasdorp, 7280, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 5 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA96fdb5c0b7b82cb020181fecb0b94c30041f06b56f4d3e880cbff33b26f8fc4b4f952277f0cd513e79328f8758208516b15a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 650 per nag (plek vir 5) 26 5 1 5 42 Van Der Byl Street Bredasdorp 7280 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.5359399 20.04089
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang