Carnival View Guest House

Voeg by Gunstelinge

 

Langtermynverblyf-aanbod 15 % af

Kry 15% af vir verblyf wat 6 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Beskrywing

Carnival View Guest House is 'n privaat B&B in Boksburg. Dit is in die stil woonbuurt, Van Dyk Park, in Brakpan, Gauteng, sowat 1 blok vanaf Carnival City Casino in die Oos-Rand van Johannesburg geleë. Ten spyte van die nabyheid aan hoofweë en bedrywige sakekerns, maak Gauteng se ou bome en ryk voëllewe dit 'n rustige plek.

Dié instansie bied verblyf in smaakvol versierde kamers wat elkeen 'n ekstra lengte koningingrootte-bed, 'n en suite-badkamer en afstandbeheerde TV's met minstens 6 kanale, DStv-kanale ingesluit, het. Handdoeke word voorsien.

Alle kamer het privaat ingange van buite af en tee- en koffiemaakgeriewe is beskikbaar. Daar is ook gratis WiFi.

Kenmerke

  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Kontant

Geriewe

  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Braaiplek
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Kamerbediening
  •  Aandete Op Versoek
  •  Tee
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Carnival View Guest House gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R580 R493 per nag (plek vir 2)

Kry 15% af vir verblyf wat 6 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false