Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Carols' Accommodation

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Jan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Jaar gelys 5

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 3 resensies vir Carols' Accommodation
Netheid
5.0/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
5.0/5
Mickey S - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Mickey S
Enkelreisiger

Goeie diens

Vriendelike ontvangs. Netjiese akkommodasie. Blindings kort bietjie aandag. Alles wat mens nodig het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Frederick D - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Frederick D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons akkommodasie was voldoende en gemaklik.

Ons het egter vroeg die volgende oggend, toe dit nog donker was, eers ontdek dat die lig in die badkamer buite werking was. Was bietjie ongemaklik om te stort en skeer in die donker.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Carols' Accommodation se terugvoer

Ek kan maar net verskoning vra oor die lig. Natuurlik is dit ongerieflik en dit moet nie so wees nie. Ons het dit ook eers ontdek nadat julle weg is. Die protokol sluit in die toets van elke lig en apparaat, maar dit vang 'n mens nogtans soms onkant. Die duiwel is werklik daar!
Voorspoed vir julle.

Carols' Accommodation
Bianca S - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bianca S
Enkelreisiger

Bitter nice mense, amazing gevoel en bitter veilig.

Beveel Carol's Accommodation definitief aan!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Carols' Accommodation se terugvoer

Baie dankie Bianca vir jou positiewe belewenis.

Dit gee 'n mens weer moed en inspirasie, want ons dink dis onverdiende genade.

Jan

Carols' Accommodation
Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 21 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Daan Bekkerstraat 60, Olympia, Windhoek, 0000, Khomas
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAp474JgYnPAcDKnKBYOL4hcWZuTVRXY1U3yQsuqLLIttxTxT9wx?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 3 5 1 5 60 Daan Bekker Street Olympia 0000 Khomas 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -22.609909 17.105058
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem