Carrick-A-Rede 6
6 gaste
3 slaapkamers
5 beds
3 badkamers
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Lilliecrona Boulevard, Unit A, Uvongo, 4276, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
Carrick-A-Rede 6 is 'n gemaklike selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks op Lilliecrona Boulevard in Uvongo, wat slaapplek vir 6 gaste bied.
Hierdie duplekswoonstel is in die agterste blok geleë en bestaan uit 3 slaapkamers bo en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n dubbelbed, terwyl die tweede en derde slaapkamers elk 2 enkelbeddens het. Die badkamer bo is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet, terwyl die badkamer onder 'n stort het. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.
Die leefarea het gemaklike rusbanke, met 'n TV wat 'n TV-stokkie het vir stroompakkette soos Netflix; jy benodig egter ook jou eie aanmeldbesonderhede, en gratis WiFi is beskikbaar vir gaste. Die kombuis is volledig toegerus met 'n yskas-vrieskas, 4-plaat stoof en oond, mikrogolfoond, basiese breekware en eetgerei, sowel as tee- en koffiemaakgeriewe. Daarbenewens is daar 'n skottelgoedwasser en 'n eetkamertafel met 6 sitplekke waar gaste hul maaltye kan geniet.
Die eenheid het 'n lieflike balkon met buitesitplek en 'n Weber-braai. Daar is parkeerplek vir 1 voertuig in die motorhuis beskikbaar met addisionele parkeerplek vir 'n tweede motor voor die motorhuis.
Hierdie eiendom is binne loopafstand van die strand geleë en is net teenoor die Manaba-getypoel geleë.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Gina Geverifieer
Eiendomme 35
Resensies 192
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- Lilliecrona Boulevard, Unit A, Uvongo, 4276, KwaZulu-Natal
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Lilliecrona Boulevard, Unit A, Uvongo, 4276, KwaZulu-Natal
Sien kaart- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang