Carters Rest Guesthouse

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Carters Rest Guesthouse is in Rhodesdene in Kimberley. Dié gastehuis is sentraal geleë en maklik om te bereik, en is dus die ideale oorslaapplek vir 'n gesin of sakereisiger.

Ons 15 semi-selfsorgeenhede is op byna 'n hektaar land in die dorp geleë. Elke eenheid is goed toegerus en het toegang tot braaigeriewe en hout.

Gaste kan in die swembad baljaar of in die tuin ontspan wat 'n tuiste bied aan verskeie voëlsoorte. Veilige parkeerplek is beskikbaar agter 'n 2 m hoë hek en sekuriteitswagte patrolleer die area.

Ons is stapafstand vanaf die naaste inkopiesentrum met 'n supermark, filmteater, kitsbanke, koffiewinkels en restaurante.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Swem
  •  Tennis

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  American Express
  •  Diners-kaart
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Carters Rest Guesthouse gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za