LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Cas Da Willa Lodge | LekkeSlaap
+30

Cas Da Willa Lodge

Opsomming van Resensie

3.7 uit 5van 10 resensies vir Cas Da Willa Lodge
Netheid
3.7/5
Diens
3.7/5
Ligging
3.5/5
Veiligheid
4.1/5
Waarde vir geld
3.4/5
Gerhard B - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Gerhard B
Gesin met tieners

Goed genoeg vir oornag-akkommodasie.

Matrasse was al uitgelê. Geen melk in yskas vir koffie. Aircon ook maar treurig, wat nie na ons wense koud maak nie.

Jolene C - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jolene C
Gesin met klein kinders

Baie rustig en pragtig.

Pragtige plek met 'n great restaurant. Sal definitief weer daar bly.

Hannes D - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Hannes D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige atmosfeer buite die dorp.

Gemaklike verblyf, maar kamer te beknop met ekstra bed.

Jurie S - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Jurie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die verblyfkoste vir 1 nag se verblyf met slegs koffie en tee is buitensporig.

Die ligging van Cas Da Willa Lodge en reis-instruksies vanaf Vryburg word heeltemal foutief op die kaart, wat u e-pos vergesel het, aangedui.

Mauro M - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Mauro M
Gesin met klein kinders

Satisfactory for one night stop over.

We got there on new years day after a huge new years eve party. Not everything was pristine. Staff coming in dribs and drabs. It was understandable.

Gerda H - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Gerda H

Netjies, goeie plek om oor te bly op pad na Upington.

Kamers is baie netjies en goed toegerus. Nie veilige parkering vir voertuie nie. Aandete R150 wat baie is vir 'n stukkie hoender, frikkadelle, 2 slaaie en koeldrank. Ek vermoed die kos het oorgebly van 'n vorige geleentheid. Hulle het darem afslag gegee na R100.

Cas Da Willa Lodge's terugvoer

Good day Gerda,

Thank you for your review.

We apologise that you were not satisfied with your dinner. Please note that we can assure you that the food was prepared the same day as your arrival, same as for the guests at the venue.

Regards,
Cas Da Willa Lodge

Cas Da Willa Lodge
Hennie V - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gerieflik en netjies.

Verblyf was baie netjies en gereieflik, lodge baie netjies. Het verblyf geniet en sal definitief aanbeveel.

Blanca J - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Blanca J
Gesin met klein kinders

Baie vriendelike diens. Beddegoed dalk bietjie oud.

Baie mooi lodge met vriendelike personeel. Nuwe beddegoed sal die die verblyf nog beter maak.

Annora C - Jan 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annora C
Gesin met klein kinders

Lekker gebly.

Ons het baie lekker gebly. Wilma en haar span het moeite gedoen om seker te maak ons het alles wat ons nodig het. Ontbyt en aandete elke aand was heerlik. Sal verseker weer daar stop.

Cas Da Willa Lodge's terugvoer

Hi Annora, hoe gaan dit met jou en die tweeling, hoop baie goed. Ons het aan en af gesukkel of sal ek se sukkel steeds met ons Wi-Fi sein. Ek wou jou net baie graag bedank vir jou resensie ek waardeer dit regtig en is vreeslik bly julle het jul tydjie hier by ons geniet. hoop ons sien julle een of ander tyd weer, lekker daggie verder. Groete vir jou seuns (se vir hulle ek se Dankie vir die lekker totsiens drukkies).

Jeanne
Manager

Cas Da Willa Lodge
Michael D - Sep 2015
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Michael D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nice location, friendly staff, room okay, value for money.

The facilities were average, but my main issue was that I had booked bed and breakfast and when I got there I was charged for breakfast. It may have been a genuine mistake.

Cas Da Willa Lodge's terugvoer

Hi there Mike,
Thank you for taking of your time to post your review. I apologise for the mix-up regarding breakfast charges. Your original booking (R 550.00) was made for yourself and didn't include your spouse (for whom we didn't charge R 550.00). We charge per person and not per room. Once again, apologies for any inconvenience caused which we will make up to you should you pass this way again.

Kindest regards,
Jeanne
Manager

Cas Da Willa Lodge
Vanaf R950
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R950
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R950
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 30 persone
  • Inkloktyd: 10:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plot 35, Reitzhof, Kathu, 8446, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDQ3ZWM3NmI5LWZlNmItNGQ2Ni1hYjkwLTZiNmUzZGUxMTMxNA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R950  per nag (vir 2 persone) 10 5 1 4 Plot 35 Reitzhof 8446 Noord-Kaap 086 999 0018 10:00-22:00 10:00 -27.8775 23.286111111111
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!