LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+71
Gastehuis in Akasia

Casa Albergo Guest House

  • Slaapplek vir 36 gaste
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 1215 Mountain Avenue, Ninapark, Akasia, 0156, Gauteng Sien kaart
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Casa Albergo Gastehuis is in 'n stil, vreedsame tuin in die rustige woonbuurt Ninapark, aan die hange van die Magaliesberg met sy asemrowende uitsigte, in die noordelike voorstede van Pretoria, naby Rosslyn. Die gastehuis bied persoonlike diens en verblyf van die hoogste gehalte.

Verblyf is beskikbaar in stylvolle en ruim kamers, suites en selfsorgwoonstelle. Elke kamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad, toilet en wasbak. Verder is daar 'n TV met DStv, WiFi, lugversorging, 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe.

Ontbyt is ingesluit en aandete is teen 'n ekstra koste beskikbaar.

Casa Albergo het ook 'n kroeg en braai-area, 'n TV-sitkamer en 'n swembad. 'n Pendeldiens en 'n wasgoeddiens kan albei op versoek voorsien word. Daar is oorgenoeg veilige parkeerplek vir gaste. Die kuierarea het plek 12 gaste en is die perfekte omgewing vir troufoto's of sake- en privaat funksies.

Casa Albergo is 'n eko-vriendelike gastehuis met sonkragstelsels om elektrisiteit te voorsien, asook 'n Blue Drop-boorgat vir skoon, veilige water.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Jessica M
Saam met lewensmaat
5.0
Amazing 2-night stay with my fiancé! My fiancé and I had such a magical stay! The apartment was clean, presented beautifully, and the d...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2026
Sonet D
Saam met lewensmaat
5.0
Pragtige, netjiese plek. Baie lekker, gemaklik, pragtige plek. Baie gerieflik en heerlike ontbyt.
Okt 2026
Steffan V
Saam met lewensmaat
5.0
Was baie lekker gewees, lekker gebly en geslaap, ontbyt was 5 ster gehalte gewees. Ons het baie lekker gebly, die diens was baie goed en die mense bai...
Sien meer
Apr 2026
Andrea R
5.0
Comfortable, safe and professional. Beautiful and clean rooms with excellent service.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Feb 2026
Megan V
Saam met lewensmaat
5.0
Netjies, vriendelike staf, baie veilig. Die diens en staf was topklas! So skoon en netjies. Waarde vir geld vir seker! Die ontbyt was so lekker en bai...
Sien meer
Jan 2026

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Roneldi Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 10 jaar

Antwoord gewoonlik binne 4 ure

Ligging

  • 1215 Mountain Avenue, Ninapark, Akasia, 0156, Gauteng
  • Gaste dink Casa Albergo Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R1 500
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 500
per nag, vir 2 mense
Bespreek

1215 Mountain Avenue, Ninapark, Akasia, 0156, Gauteng

Sien kaart
  • Slaapplek vir 36 gaste
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • TGCSA-gradering:
https://properties.cdn.tripco.co.za/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb99a482e6ef166f2c98aa3fcfd463452ac3132a9db8bcae172f48d056aa167ff26e217ca1347c2aa8fb0381c7beea43df7b1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense 10 5 1 5 1215 Mountain Avenue Ninapark 0156 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.68426111943 28.135938692394
Soek in 'n groter streek