Beskrywing
Hierdie kamer is ideaal vir 2 gaste en het lugversorging, 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien. Die kamer het 'n kombuisie met 'n stoof, mikrogolf, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is WiFi en 'n TV met sekere DStv-kanale.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Troeteldiere is welkom indien dit vooraf gereël word.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie pragtige kamer vir 2 gaste het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort en 'n toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien. Die kamer het 'n kombuisie met 'n stoof, mikrogolf, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is WiFi, lugversorging en 'n TV met sekere DStv-kanale, en gaste het toegang tot 'n privaat lapa met braaigeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Troeteldiere is welkom indien dit vooraf gereël word.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie oopplan-kamer vir 4 gaste het 4 enkelbeddens, 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n toilet en daar is lugversorging. Linne en badhanddoeke word voorsien. Die kamer het 'n kombuisie met 'n stoof, mikrogolf, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe en daar is 'n klein eetarea. WiFi en 'n TV met sekere DStv-kanale word voorsien.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
4 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Troeteldiere is welkom indien dit vooraf gereël word.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie woonstel vir 4 gaste beskik oor 2 slaapkamers, 'n badkamer en 'n kombuis. Elke slaapkamer het 2 enkelbeddens en die kamers deel 'n badkamer wat 'n stort en toilet het. Linne en badhanddoeke word voorsien. Die kombuis is met 'n stoof, mikrogolf, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus en daar is 'n klein eetarea. WiFi en 'n TV met sekere DStv-kanale word voorsien en die eenheid bed toegang tot 'n buitebraai en 'n tuintjie.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Troeteldiere is welkom indien dit vooraf gereël word.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
97 Fritsche Street, Pioneers Park, Windhoek, Khomas
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- 12 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang