Stellenbosch Sentraal Akkommodasie by Casa Bella – Jan Cats No 4 | LekkeSlaap
+24

Casa Bella – Jan Cats No 4

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: H/v Kerkstraat en Andringastraat, Stellenbosch, 7599, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R3 300 per nag (vir 6 persone)

Beskrywing

Casa Bella – Jan Cats No 4 bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n lieflike, smaakvol versierde drieslaapkamerwoonstel in die hartjie van Stellenbosch. Die woonstelkompleks is ideaal loopafstand vanaf restaurante en koffiewinkels.

Dié woonstel het slaapplek vir 6 en beskik oor 3 slaapkamers en lugversorging. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die tweede en derde kamer het elk 'n koningingrootte-bed. Die woonstel het 2 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die kombuis is toegerus vir selfsorg met 'n yskas, oond, stoof, mikrogolfoond, en 'n skottelgoedwasser. Die kombuis het ook 'n ontbyttoonbank. Die sitkamerarea het 'n TV met sekere DStv-kanale.

Die oopplan-leefarea lei na 'n balkon met buitelugmeubels en 'n uitsig oor die straat onder. Gaste het toegang tot parkeerplek.

Slaapplek

’n Bespreking by Casa Bella – Jan Cats No 4 sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Ligging

  • H/v Kerkstraat en Andringastraat, Stellenbosch, 7599, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R3 300
per nag (vir 6 persone)
Vanaf R3 300
per nag (vir 6 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: H/v Kerkstraat en Andringastraat, Stellenbosch, 7599, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAqaVnFW3hteSqpPUKnhYK3COXbC9LhKni9k3E6MwSg1D50EPsRF?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R3 300  per nag (vir 6 persone) Corner of Church Street and Andringa Street Stellenbosch 7599 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.938186012402 18.861441597553
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za