Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Casa Calida Guesthouse

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Mariette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Jaar gelys 10

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 14 resensies vir Casa Calida Guesthouse
Netheid
4.7/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.6/5
Calla M - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Calla M
Saam met vriende

Baie ontspannend en gerieflik.

Uitstekende verblyf. Heerlik gekuier en alles was op standaard. Rolstoel vriendelike kamer was alles wat ons benodig het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Paul & Adeline C - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul & Adeline C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflike oornaggeriewe. Vriendelike gasvrou. Veilige parkering.

Ons het lekker gewoon in Casa Calida, skoon en netjies. Bystandkrag gehad. Ideaal vir 1 nag se oorslaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Riana E - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riana E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sal beslis weer hier oorslaap.

Een nag oorgeslaap op pad Richtersveld toe. Rium, skoon en netjies met alles wat jy moontlik mag benodig. Ons hou van die area waar dit geleë: uit die gedruis met veilige parkering.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Aileen C - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aileen C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Veilig, privaat, netjies.

Ons was baie vriendelik ontvang en het 'n ekstra groot bed gekry omdat ons seuntjie nog by ons slaap. Op elke navraag is daar dadelik gereageer. Die plek is pragtig en baie veilig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chane F - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Chane F
Enkelreisiger

Dit was slegs 'n slaapplek maar het beter verwag.

Die beligting is baie swak in die kamer en die een bedlampie het nie gewerk nie. Die deur het gesukkel om te sluit en baie tyd is daaraan spandeer om die deur gesluit te kry. Oor die algemeen sal ons nie weer daar bly nie. Diens is nie vreeslik goed gewees nie. Persoon het gevra vir betaling maar hulle moet mos weet dat betaling op die webtuiste geskied voor die tyd.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Casa Calida Guesthouse se terugvoer

Hallo Chane. Baie dankie vir jou ondersteuning. Jammer vir enige ongerief. Mariette

Casa Calida Guesthouse
Eddie R - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Eddie R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker en vriendelike mense.

Skoon en lekker verblyf. Baie rustige omgewing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jaco K - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jaco K
Gesin met tieners

Was baie aangenaam.

Volgens inligting in kamer was ontbyt vanaf 07:00 tot 09:00. Ons het net na 08:00 gegaan vir ontbyt, waar ons meegedeel is ontbyt is vanaf 07:00 tot 08:00 en dat dit net in die week 07:00 tot 09:00 is en ons moes hul laat weet dat ons ontbyt gaan eet, nêrens was dit enigsins vir ons genoem nie. Ons het dus net geslaap, ons het Sondagoggend vroeg weer vertrek. Hul kon ons dalk minder gevra het omdat ons nie ontbyt gehad het nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carla P - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carla P

Pragtig en baie netjies!

Baie behulpsame mense. Vreeslik skoon en netjies!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christa V - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Christa V

Veilig, sentraal, veilig gasvry en heerlik gerus.

Casa Calida Gastehuis is ver genoeg uit die besige besigheid sentrum. Heerlik stil en het lekker gerus. Miskien kan 'n mikrogolfoond 'n aanwins wees vir die kamer as 'n mens iets wou warm maak. Sal die gastehuis beslis aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christa V - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christa V

Sentraal, gasvry, vriendelik.

Ons het heerlik gekuier, dit is gerieflik, netjies, alles wat 'n mens so verwag van die oornagfasiliteit.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elsabe S - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elsabe S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik.

Was baie lekker en restaurant naby geleë stap afstand vir jonger geslag. Al negatiewe terugvoer daar was hele klomp raserige mense, weet nie of hulle iets gevier het nie, half twee nog buite gelag en geraas. Ons het toe maar 4 uur opgestaan en huistoe gery.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gerhardus Dirk A - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhardus Dirk A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker en aangenaam.

Rustig. Skoon en gerieflik. Vriendelike en hartlike ontvangs.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
George A - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
George A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Waarde vir geld.

Netjies, skoon en nuut. Gerieflik en veilig met veilige parkering. Uiters billike tariewe!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Casa Calida Guesthouse se terugvoer

Vreeslik dankie, Mnr Aldrich, vir die mooi terugvoering.

Casa Calida Guesthouse
Diane V - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Diane V
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was our seonnd stay there and it is very pleasant and the owners were very helpful and friendly.

A pleasant stay and very friendly people.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R850
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 28 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Groenpuntweg 102, Upington, 8801, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDA5YmQyZThmLTI4ODMtNDY4Ny05MjZkLTVlODllMzZkZTIxMA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 2 mense 14 5 1 5 102 Groenpunt Way Upington 8801 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.439158 21.292125
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem