Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Casa Camacho

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Geelslangweg 1886, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 500 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Casa Camacho is in Marlothpark en bied gehalteverblyf aan 'n gesin of 'n vriendegroep. Dit is naby al dié bewarea se geriewe insluitend winkels, restaurante, aktiwiteite en besienswaardighede.

Dié oopplan-huis beskik oor 3 slaapkamers en het slaapplek vir 6 volwassenes en 2 kinders. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak, die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak, en die derde slaapkamer het 'n dubbelbed, 'n stapelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort-oor-bad, toilet en 'n wasbak. Al die kamers is smaakvol versier en het lugversorging, heerlike, sagte beddegoed, 'n privaat ingang en 'n mini-koffiestasie.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe, breekware en eetgerei toegerus.

Die leesarea het gemaklike sitplek en daar is 'n eetarea met oorgenoeg sitplek waar gaste hulle maaltye kan geniet. Daar is ook komplimentêre WiFi.

Die huis het braaigeriewe, 'n swembadjie en daar is veilige parkeerplek op die perseel.

Slaapplek

’n Bespreking by Casa Camacho sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelbed Kinderstapelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 4 mense
1 xDubbelbed
1 xKinderstapelbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Wildkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Spaans

Maaltye Aangebied

  • Tee

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Waaier
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Opsomming van Resensie

3.8 uit 5van 2 resensies vir Casa Camacho
Netheid
3.5/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
3.5/5
Waarde vir geld
4.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.8/5

Juta Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Jaar gelys 4

Ligging

  • Geelslangweg 1886, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
  • Gaste dink Casa Camacho het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Geelslangweg 1886, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf635a97ed2a415770484f9446ce0beb866df8f042b64c8f96e17a92020d92aca044cf6868a4db24d9d49b23025195931567b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 8) 2 5 1 4 1886 Geelslang Road Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.344947482223 31.767089358878
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem