Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Casa Camacho

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1000 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Linne, bad- en swemhanddoeke word voorsien.

Let dat die lugversorging vooraf met eenhede gelaai is vir 8 ure se gebruik. Daarna moet gaste self nog eenhede koop.

Geen harde musiek mag gespeel word nie.

Los asb. die vullissak in die vullishok teen die pad as julle uitklok.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Geelslangweg 1886, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf635a97ed2a415770484f9446ce0beb866df8f042b64c8f96e17a92020d92aca044cf6868a4db24d9d49b23025195931567b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 8) 2 5 1 4 1886 Geelslang Road Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.344947482223 31.767089358878
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem