Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Casa Cara Resort

Swembadfront-kampeerplek
Vanaf
Vanaf R690
per eenheid
Beskrywing

Elke kampeerplek het sy eie kragpunt, motorafdak met skaduwee, plaveisel, gemeenskaplike ablusiegeriewe met storte, braaigeriewe en 'n gemeenskaplike opwasarea. Hierdie staanplekke is naby die swembad en speelpark geleë

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
  • Stort
Prys sluit in

Kampeerplek

Huisreëls

Restaurant is van 09:00 tot 16:00 oop.
Daar is nie 'n winkel op die perseel nie, maar ons verkoop hout en ys (onderhewig aan beskikbaarheid).
Die kroeg verkoop net koeldranke en peuselhappies tydens Vlak 3. Dis daagliks tussen 09:00 en 16:00 oop.

Lees die kort beskrywing van die gastehuis en wat ons bied.

-Kantoorure is: Maandae tot Saterdae van 08:00 tot 16:00, en Sondae van 08:00 tot 12:00
- Inkloktyd is van 14: 00 tot 17: 00. Kontak asb die ontvangs om te reël vir laat of vroeg inklok.
- Uitkloktyd is streng om 10:00.

• Ontbyt is nie ingesluit nie en word nie bedien nie.
• Ons bied gratis WiFi, maar slegs gedurende kantoorure in die onthaalarea.
• Elke kamer het veilige parkeerplek vir 1 voertuig. Kontak ontvangs asb. vir ekstra voertuie en/of sleepwaens.
• Daar is 'n swembad op die perseel.
• Rook is verbode in die kamers, maar daar is openbare rookareas.
• Elke kamer het die volgende beskikbaar:
- Privaat binnehof
- En suite-badkamers
- DStv-gasvryheidspakket
- Lugversorging
- Werkstasie
- Yskassie
- Koffiestasie

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Rivierfront-kampeerplek
Vanaf
Vanaf R910
per eenheid
Beskrywing

Elke kampeerplek het sy eie badkamer met 'n wasbak, toilet, stort, 'n skottelgoedwasarea en braaigeriewe. Die kampeerplekke is geplavei en naby die oewer van die Vaalrivier geleë. Gaste kan ook visvang.

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
  • Stort
Prys sluit in

Kampeerplek

Huisreëls

Restaurant is van 09:00 tot 16:00 oop.
Daar is nie 'n winkel op die perseel nie, maar ons verkoop hout en ys (onderhewig aan beskikbaarheid).
Die kroeg verkoop net koeldranke en peuselhappies tydens Vlak 3. Dis daagliks tussen 09:00 en 16:00 oop.

Lees die kort beskrywing van die gastehuis en wat ons bied.

-Kantoorure is: Maandae tot Saterdae van 08:00 tot 16:00, en Sondae van 08:00 tot 12:00
- Inkloktyd is van 14: 00 tot 17: 00. Kontak asb die ontvangs om te reël vir laat of vroeg inklok.
- Uitkloktyd is streng om 10:00.

• Ontbyt is nie ingesluit nie en word nie bedien nie.
• Ons bied gratis WiFi, maar slegs gedurende kantoorure in die onthaalarea.
• Elke kamer het veilige parkeerplek vir 1 voertuig. Kontak ontvangs asb. vir ekstra voertuie en/of sleepwaens.
• Daar is 'n swembad op die perseel.
• Rook is verbode in die kamers, maar daar is openbare rookareas.
• Elke kamer het die volgende beskikbaar:
- Privaat binnehof
- En suite-badkamers
- DStv-gasvryheidspakket
- Lugversorging
- Werkstasie
- Yskassie
- Koffiestasie

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Standaard-eenheid
Vanaf
Vanaf R1 190
per eenheid
  • Plek vir 4 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die eenheid het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Daar is ook 'n toegeruste kombuis, waaier en braaigeriewe. Die seiltent langs die eenheid beskik oor 'n koninggrootte-bed en 'n aparte toilet.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Patio
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Restaurant is van 09:00 tot 16:00 oop.
Daar is nie 'n winkel op die perseel nie, maar ons verkoop hout en ys (onderhewig aan beskikbaarheid).
Die kroeg verkoop net koeldranke en peuselhappies tydens Vlak 3. Dis daagliks tussen 09:00 en 16:00 oop.

Lees die kort beskrywing van die gastehuis en wat ons bied.

-Kantoorure is: Maandae tot Saterdae van 08:00 tot 16:00, en Sondae van 08:00 tot 12:00
- Inkloktyd is van 14: 00 tot 17: 00. Kontak asb die ontvangs om te reël vir laat of vroeg inklok.
- Uitkloktyd is streng om 10:00.

• Ontbyt is nie ingesluit nie en word nie bedien nie.
• Ons bied gratis WiFi, maar slegs gedurende kantoorure in die onthaalarea.
• Elke kamer het veilige parkeerplek vir 1 voertuig. Kontak ontvangs asb. vir ekstra voertuie en/of sleepwaens.
• Daar is 'n swembad op die perseel.
• Rook is verbode in die kamers, maar daar is openbare rookareas.
• Elke kamer het die volgende beskikbaar:
- Privaat binnehof
- En suite-badkamers
- DStv-gasvryheidspakket
- Lugversorging
- Werkstasie
- Yskassie
- Koffiestasie

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Pond-eenheid
Vanaf
Vanaf R1 900
per eenheid
  • Plek vir 4 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie eenheid het 2 slaapkamers met koninggrootte-beddens. Ander geriewe sluit in 'n badkamer met 'n stort en 'n bad, 'n volledig toegeruste kombuis, 'n TV met DStv, braaigeriewe en 'n stoep met 'n uitsig oor die dam in. Hierdie eenheid is stapafstand van die onthaalarea af.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Dubbelslaapbank
Area 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelslaapbank
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Patio
  • Privaat ingang
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Waaier
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Restaurant is van 09:00 tot 16:00 oop.
Daar is nie 'n winkel op die perseel nie, maar ons verkoop hout en ys (onderhewig aan beskikbaarheid).
Die kroeg verkoop net koeldranke en peuselhappies tydens Vlak 3. Dis daagliks tussen 09:00 en 16:00 oop.

Lees die kort beskrywing van die gastehuis en wat ons bied.

-Kantoorure is: Maandae tot Saterdae van 08:00 tot 16:00, en Sondae van 08:00 tot 12:00
- Inkloktyd is van 14: 00 tot 17: 00. Kontak asb die ontvangs om te reël vir laat of vroeg inklok.
- Uitkloktyd is streng om 10:00.

• Ontbyt is nie ingesluit nie en word nie bedien nie.
• Ons bied gratis WiFi, maar slegs gedurende kantoorure in die onthaalarea.
• Elke kamer het veilige parkeerplek vir 1 voertuig. Kontak ontvangs asb. vir ekstra voertuie en/of sleepwaens.
• Daar is 'n swembad op die perseel.
• Rook is verbode in die kamers, maar daar is openbare rookareas.
• Elke kamer het die volgende beskikbaar:
- Privaat binnehof
- En suite-badkamers
- DStv-gasvryheidspakket
- Lugversorging
- Werkstasie
- Yskassie
- Koffiestasie

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Baracca - Slaapplek vir 4
Vanaf
Vanaf R1 900
per eenheid
  • Plek vir 4 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die eenheid het slaapplek vir 4 in 2 slaapkamers. Elke slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en/of stort. Ander geriewe sluit 'n volledig toegeruste kombuis, 'n TV met DStv en 'n buitebraai-area met ingeboude sitplek in. Dié kamers is ideaal vir gesinne, want dit is naby die swembad, maar nie naby die rivier nie.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Patio
  • Privaat ingang
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Restaurant is van 09:00 tot 16:00 oop.
Daar is nie 'n winkel op die perseel nie, maar ons verkoop hout en ys (onderhewig aan beskikbaarheid).
Die kroeg verkoop net koeldranke en peuselhappies tydens Vlak 3. Dis daagliks tussen 09:00 en 16:00 oop.

Lees die kort beskrywing van die gastehuis en wat ons bied.

-Kantoorure is: Maandae tot Saterdae van 08:00 tot 16:00, en Sondae van 08:00 tot 12:00
- Inkloktyd is van 14: 00 tot 17: 00. Kontak asb die ontvangs om te reël vir laat of vroeg inklok.
- Uitkloktyd is streng om 10:00.

• Ontbyt is nie ingesluit nie en word nie bedien nie.
• Ons bied gratis WiFi, maar slegs gedurende kantoorure in die onthaalarea.
• Elke kamer het veilige parkeerplek vir 1 voertuig. Kontak ontvangs asb. vir ekstra voertuie en/of sleepwaens.
• Daar is 'n swembad op die perseel.
• Rook is verbode in die kamers, maar daar is openbare rookareas.
• Elke kamer het die volgende beskikbaar:
- Privaat binnehof
- En suite-badkamers
- DStv-gasvryheidspakket
- Lugversorging
- Werkstasie
- Yskassie
- Koffiestasie

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Tentekamp - Slaapplek vir 8
Vanaf
Vanaf R2 300
per eenheid
Beskrywing

Die boskamp bied slaapplek aan 8 gaste. Twee van die tent-eenhede het elkeen 'n enkel- en 'n dubbelbed en die ander eenheid wat met die kombuis verbind is, het 'n dubbelbed. Ander geriewe sluit 'n volledig toegeruste kombuis, binne- en buite-storte, 'n privaat boma en braaigeriewe in. Dis ideaal vir 'n groep wat op soek is na 'n bos-ervaring.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 3 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 3 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Privaat ingang
Badkamer
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Restaurant is van 09:00 tot 16:00 oop.
Daar is nie 'n winkel op die perseel nie, maar ons verkoop hout en ys (onderhewig aan beskikbaarheid).
Die kroeg verkoop net koeldranke en peuselhappies tydens Vlak 3. Dis daagliks tussen 09:00 en 16:00 oop.

Lees die kort beskrywing van die gastehuis en wat ons bied.

-Kantoorure is: Maandae tot Saterdae van 08:00 tot 16:00, en Sondae van 08:00 tot 12:00
- Inkloktyd is van 14: 00 tot 17: 00. Kontak asb die ontvangs om te reël vir laat of vroeg inklok.
- Uitkloktyd is streng om 10:00.

• Ontbyt is nie ingesluit nie en word nie bedien nie.
• Ons bied gratis WiFi, maar slegs gedurende kantoorure in die onthaalarea.
• Elke kamer het veilige parkeerplek vir 1 voertuig. Kontak ontvangs asb. vir ekstra voertuie en/of sleepwaens.
• Daar is 'n swembad op die perseel.
• Rook is verbode in die kamers, maar daar is openbare rookareas.
• Elke kamer het die volgende beskikbaar:
- Privaat binnehof
- En suite-badkamers
- DStv-gasvryheidspakket
- Lugversorging
- Werkstasie
- Yskassie
- Koffiestasie

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Deluxe-gesin
Vanaf
Vanaf R2 360
per eenheid
  • Plek vir 8 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie selfsorg-eenheid het slaapplek vir 8 gaste. Die chalet het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die ander 3 slaapkamers is aparte seiltente. Elke seiltent het een 'n koninggrootte-bed en 2 enkelbeddens. Ander geriewe sluit 'n volledig toegeruste kombuis, braaigeriewe en 'n groot boma-area in.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Restaurant is van 09:00 tot 16:00 oop.
Daar is nie 'n winkel op die perseel nie, maar ons verkoop hout en ys (onderhewig aan beskikbaarheid).
Die kroeg verkoop net koeldranke en peuselhappies tydens Vlak 3. Dis daagliks tussen 09:00 en 16:00 oop.

Lees die kort beskrywing van die gastehuis en wat ons bied.

-Kantoorure is: Maandae tot Saterdae van 08:00 tot 16:00, en Sondae van 08:00 tot 12:00
- Inkloktyd is van 14: 00 tot 17: 00. Kontak asb die ontvangs om te reël vir laat of vroeg inklok.
- Uitkloktyd is streng om 10:00.

• Ontbyt is nie ingesluit nie en word nie bedien nie.
• Ons bied gratis WiFi, maar slegs gedurende kantoorure in die onthaalarea.
• Elke kamer het veilige parkeerplek vir 1 voertuig. Kontak ontvangs asb. vir ekstra voertuie en/of sleepwaens.
• Daar is 'n swembad op die perseel.
• Rook is verbode in die kamers, maar daar is openbare rookareas.
• Elke kamer het die volgende beskikbaar:
- Privaat binnehof
- En suite-badkamers
- DStv-gasvryheidspakket
- Lugversorging
- Werkstasie
- Yskassie
- Koffiestasie

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Baracca - Slaapplek vir 7
Vanaf
Vanaf R2 360
per eenheid
  • Plek vir 6 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie eenheid met slaapplek vir 7 gaste het 3 slaapkamers, waarvan 2 met koninggrootte-beddens het en die derde een 'n koningingrootte-bed het. Een van die slaapkamers met 'n koninggrootte-bed het 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n bad, en die ander 2 slaapkamers deel 'n badkamer met 'n bad en 'n stort. Ander geriewe sluit 'n volledig toegeruste kombuis, 'n TV met DStv en braaigeriewe in. Dit is 'n ruim gesinseenheid wat ideaal is vir groot gesinne.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koningingrootte-bed Stapelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 4 persone
1 xKoningingrootte-bed
1 xStapelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Patio
  • Privaat ingang
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Restaurant is van 09:00 tot 16:00 oop.
Daar is nie 'n winkel op die perseel nie, maar ons verkoop hout en ys (onderhewig aan beskikbaarheid).
Die kroeg verkoop net koeldranke en peuselhappies tydens Vlak 3. Dis daagliks tussen 09:00 en 16:00 oop.

Lees die kort beskrywing van die gastehuis en wat ons bied.

-Kantoorure is: Maandae tot Saterdae van 08:00 tot 16:00, en Sondae van 08:00 tot 12:00
- Inkloktyd is van 14: 00 tot 17: 00. Kontak asb die ontvangs om te reël vir laat of vroeg inklok.
- Uitkloktyd is streng om 10:00.

• Ontbyt is nie ingesluit nie en word nie bedien nie.
• Ons bied gratis WiFi, maar slegs gedurende kantoorure in die onthaalarea.
• Elke kamer het veilige parkeerplek vir 1 voertuig. Kontak ontvangs asb. vir ekstra voertuie en/of sleepwaens.
• Daar is 'n swembad op die perseel.
• Rook is verbode in die kamers, maar daar is openbare rookareas.
• Elke kamer het die volgende beskikbaar:
- Privaat binnehof
- En suite-badkamers
- DStv-gasvryheidspakket
- Lugversorging
- Werkstasie
- Yskassie
- Koffiestasie

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Wittebroodsuite
Vanaf
Vanaf R2 390
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die suite het 'n koninggrootte-bed, 'n en suite-oopplan-badkamer met 'n bad en 'n stort, en 'n kombuis met 'n stoof, mikrogolfoond, yskas, eetgerei en breekware. Die suite het ook 'n waaier, 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n privaat binnehof aan die oewer van die Vaalrivier, braaigeriewe, 'n dek met 'n tafel en stoele, 'n privaat swembad en 'n buitestort.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
  • Privaat swembad
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Restaurant is van 09:00 tot 16:00 oop.
Daar is nie 'n winkel op die perseel nie, maar ons verkoop hout en ys (onderhewig aan beskikbaarheid).
Die kroeg verkoop net koeldranke en peuselhappies tydens Vlak 3. Dis daagliks tussen 09:00 en 16:00 oop.

Lees die kort beskrywing van die gastehuis en wat ons bied.

-Kantoorure is: Maandae tot Saterdae van 08:00 tot 16:00, en Sondae van 08:00 tot 12:00
- Inkloktyd is van 14: 00 tot 17: 00. Kontak asb die ontvangs om te reël vir laat of vroeg inklok.
- Uitkloktyd is streng om 10:00.

• Ontbyt is nie ingesluit nie en word nie bedien nie.
• Ons bied gratis WiFi, maar slegs gedurende kantoorure in die onthaalarea.
• Elke kamer het veilige parkeerplek vir 1 voertuig. Kontak ontvangs asb. vir ekstra voertuie en/of sleepwaens.
• Daar is 'n swembad op die perseel.
• Rook is verbode in die kamers, maar daar is openbare rookareas.
• Elke kamer het die volgende beskikbaar:
- Privaat binnehof
- En suite-badkamers
- DStv-gasvryheidspakket
- Lugversorging
- Werkstasie
- Yskassie
- Koffiestasie

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R690
per nag (plek vir 6)
  • Kapasiteit: 286 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vaal Eden-weg, Parys, 9585, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAhkwIVcivJp7V4q8rspLdnjfGMcrjxfteYgMtQrGlYniVuUJ6Vq?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R690 per nag (plek vir 6) 67 5 1 5 Vaal Eden Road Parys 9585 Vrystaat 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -26.853821818137 27.491993016155