Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Casa Casa Studio

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Brigitte Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Jaar gelys 6

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 12 resensies vir Casa Casa Studio
Netheid
5.0/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Marcel L - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marcel L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Waarde vir geld en bo-normaal netjies.

Beslis die prys werd. Baie netjies en modern. Gasvrye eienaars en geleë in 'n stil area.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Odette V - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Odette V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik en perfek.

Dis die tweede keer wat ons hier kuier. Brigitte is ongelooflik. Sy was gereeld met ons in verbinding voor ons aankoms, en selfs nadat ons vertrek het, het sy in kontak gebly. Als was perfek. Kamer was koel en netjies. Was presies wat ons nodig gehad het om te rus. Het al my vriende aan beveel om gebruik te maak van Casa Casa. Baie dankie vir die wonderlike tyd.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Casa Casa Studio se terugvoer

Hello Odette,
Thank you very much for your kind review and for being our loyal guests. It is always a pleasure to host you.
I hope I will see you next time :)
Wishing you all the best and looking forward to see you next time.
Kindest regards,
Brigitte

Casa Casa Studio
Odette V - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Odette V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker en gerieflik.

Brigitte was baie behulpsaam, sy was heeltyd voor ons aankoms in aanraking met ons. Die eenheid was skoon en baie gerieflik. Het als gehad wat ons nodig gehad het. Sal vir seker vir al ons vriende aanbeveel en weer van die verblyf gebruik maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Casa Casa Studio se terugvoer

Thank you very much for your kind review Odette.
I am happy you had a nice stay and enjoyed Casa Casa Studio.
Looking forward to welcome you another time.
Kindest regards,
Brigitte

Casa Casa Studio
Jan K - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gebly.

Die Studio was netjies, skoon en alles duursaam en nuut. Dit is veilig. Die eienaar was deurentyd besorg op jou welstand en benodighede. Sal dit hoog aanbeveel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Casa Casa Studio se terugvoer

Thank you very much, Jan for your kind review.
I really appreciate and looking forward to welcoming you another time.
Thank you,
Brigitte

Casa Casa Studio
Daniela S - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daniela S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Casa Casa Studio was a fabulous stay!

Thank you, Bridgette, we really enjoyed our stay at Casa Casa Studio. The surrounding places such as Gate Way Mall, the beach and Ushaka Marine was great. Place was clean and we even got to watch the latest movies on Netflix and enjoyed the free WiFi. I recommend this place for a stay. It was great.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Casa Casa Studio se terugvoer

Thank you very much for your kind review Daniela.
I am happy you had a nice stay at Casa Casa Studio and good time in Umhlanga.
I hope to welcome you again another time.

Kindest regards,
Brigitte

Casa Casa Studio
Freddie V - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Freddie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfectly suited to our needs!

We enjoyed our stay at Casa Casa studio. The studio suited all our needs and is perfect for a weekend getaway for a couple or lone traveller. The studio was very neat and tidy. We enjoyed the attention to detail that went into preparing the studio for guests. The hostess was very accommodating even though we arrived quite late from our flight.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Ideaal en gepas vir wat ons benodig het.

Ons het on verblyf by Casa Casa Studio geniet. Die ateljee het aan al ons behoeftes voldoen en is perfek vir 'n naweekwegbreek vir 'n paartjie of enkelreisiger. Die ateljee was baie netjies en skoon. Ons het die aandag aan detail geniet. Die gasvrou was baie akkommoderend ten spyte daarvan dat ons laat daar aangekom het.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Casa Casa Studio se terugvoer

Thank you very much for your kind review, Freddie. I am very happy that you enjoyed your stay at Casa Casa Studio, it was a pleasure to host you.

Would be a nice to welcome you again.

Casa Casa Studio
Rene T - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rene T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en goed toegerus. Het heerlik oorgeslaap.

Het baie lekker geslaap. Sal weer daar oorslaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Casa Casa Studio se terugvoer

Thank you very much, Rene, for your kind review and I hope to welcome you again.

Casa Casa Studio
Dora J - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dora J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie dankie, ons het heerlik gebly.

Alles is baie mooi, netjies en skoon. Ons sal weer daar gaan bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Casa Casa Studio se terugvoer

Hello Dora,
Thank you very much for your kind review.
I hope, Harry and I will be welcoming again at Casa Casa Studio.
Kindest regards,
Brigitte

Casa Casa Studio
Amanda M - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfect.

Perfect place for couple. Me and my partner had our own space, the room is too beautiful and neat. Just what we need for our anniversary.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Casa Casa Studio se terugvoer

Good day Amanda,

Thank you for your kind review, We are very happy that you had a good time.
Wishing you and your family a happy and peaceful festive season.

Kindest regards,
Brigitte

Casa Casa Studio
Le Roux L - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Le Roux L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was baie aangenaam.

Brigitte was 'n baie aangename gasvrou. Sy het ons baie welkom laat voel. Die woonstel was altyd skoon en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Casa Casa Studio se terugvoer

Thank you for your review Le Roux.

I hope to welcome you again.

Have a happy and peaceful festive season.

Kindest regards,
Brigitte

Casa Casa Studio
Michael K - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michael K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Amazing area.

Peaceful and quiet, awesome residence and great hosts, a big must for anyone looking to relax in Umhlanga.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Casa Casa Studio se terugvoer

Hi Michael,
Thank you very much for your kind review.
I hope to welcome you again at Casa Casa Studio.
Kindest regards,
Brigitte

Casa Casa Studio
Desiree A - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Desiree A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik gebly! Pragtige, netjiese, skoon akkommodasie.

Heerlik gebly! Skoon, netjiese, pragtige plekkie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Casa Casa Studio se terugvoer

Hello Desiree,
Thank you for your kind feedback and for being our guest at Casa Casa Studio.
I regret that I could not meet you during your stay but hope to welcome you again and see you another time.
Kindest regards,
Brigitte

Casa Casa Studio
Vanaf
R990
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R990
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R990
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Albizia-weg 26, Prestondale, Umhlanga, 4319 , KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGQzNWUwZDEzLTMwMGItNDcwYy04ZTQ5LTQ5ZTllZGE3M2M0Mg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R990 per nag (plek vir 2) 12 5 1 5 26 Albizia Road Prestondale 4319 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.71482235753 31.070477217436
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem