Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Casa Cascata - Uvongo

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.5/5

David Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 357

Jaar gelys 5

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 40 resensies vir Casa Cascata - Uvongo
Netheid
4.4/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.6/5
Brenda W - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Brenda W
Gesin met klein kinders

Lovely stay with a relaxing Jacuzzi.

We enjoyed our stay at Casa Cascata. Having 5 bedrooms and 4 bathrooms for 6 adults with 3 children was good and spacious. The Jacuzzi and view are definitely a draw card.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mthandeni N - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mthandeni N
Saam met vriende

Absolutely amazing, we couldn't have asked for a better place.

We are definitely sure that we will be back. Jacuzzi was relaxing and very quiet and super chilled.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nicole B - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicole B
Gesin met tieners

Wonderful.

The house is amazing. We had to run around to get the keys, other than that, it was a great stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Casa Cascata - Uvongo se terugvoer

Thank you for your review and pleased you had a wonderful stay.

Casa Cascata - Uvongo
Kailan N - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kailan N

Great accommodation. Close to beach and shops.

Only problem I encountered was the pool table. Please ensure it is level. There is a slight roll. Also please include WiFI. I will definitely be back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Casa Cascata - Uvongo se terugvoer

Thank you for your review. We appreciate your feed back. See you back soon.

Casa Cascata - Uvongo
Jackie J - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jackie J
Saam met vriende

Lovely getaway.

For a quick little getaway, the house was lovely and would be great even for a longer stay. Definitely value for money. It has everything you need including a wonderful jacuzzi. The only slight negative about the place is that the outdoor area tiles as not slip resistant and so we had to walk very carefully after the rain or if there was dew in the early mornings.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pieter E - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Pieter E

Baie lekker en netjies. Baie spasie.

Genoeg spasie, privaat, mooi uitsig, vriendelike diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Casa Cascata - Uvongo se terugvoer

Ons is baie bly julle het dit geniet. Ons sien julle weer gou.

Casa Cascata - Uvongo
Ayanda M - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ayanda M
Saam met vriende

A stay to remember.

Right location, perfect house, perfect everything.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Casa Cascata - Uvongo se terugvoer

Perfect review. Thank you very much for the positive feedback. It is much appreciated.

Casa Cascata - Uvongo
Busi S - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Busi S
Saam met vriende

More than a pleasure stay. Superb.

Keep up the good work.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Casa Cascata - Uvongo se terugvoer

Awesome, thanks for the review.

Casa Cascata - Uvongo
Keagan R - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Keagan R
Saam met vriende

Absolutely beautiful home with amazing views. Caretaker/host was absolutely perfect and welcoming. We will be returning soon to this particular establishment.

Location is perfect. House in gated community yet completely private and secluded in own section. Yard is completely safe, house is stunning, nothing was short. Very welcoming.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Casa Cascata - Uvongo se terugvoer

So pleased that you enjoyed your stay. Hope to see you back soon.

Casa Cascata - Uvongo
Johan F - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Johan F
Gesin met klein kinders

Die huis is nie instand gehou nie, meubels is verouderd en riool is 'n groot probleem op die perseel.

Ons het 5 dae vroeër terug gereis a.g.v. van die perseel wat aaneen na riool geruik het, die meubels in die eenheid is verwaarloos en alles wat kan roes is geroes, die huis is jare terug geverf en ons kon glad nie die jacuzzi gebruik nie a.g.v. foutiewe bedrading.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Zelna V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zelna V
Gesin met tieners

Wonderlike plek om te ontspan.

Die huis is ideaal vir 'n gesin met tieners. Ons het baie lekker gekuier en kon op die dae wat dit reën heerlik tuis bly en ons self besig hou. Die pool tafel en jacuzzi is 'n groot wenner vir die dae wat mens net bietjie wou ontspan. Oom Johan was dierbaar en het seker gemaak ons geniet die vakansie. Altyd daar om te help maar anders weet mens nie eers hulle is op die perseel nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Philani N - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Philani N
Saam met vriende

Awesome.

Very beautiful place with everything needed for a vacation.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Neetha K - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Neetha K
Gesin met tieners

Best place for break.

Casa Cascata is a home away from home. The host on site are the two most wonderful people we had ever met. One of our vehicles had a breakdown he was so helpful and kind we wish we had stayed a week. The place was perfect. Will definitely return.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Serisha S - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Serisha S

Awesome experience.

Our stay was lovely. Great weekend away.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cecilia N - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cecilia N

Ons hele familie het dit baie geniet.

Daar kan aandag gegee word aand die skoonheid van die showers. Die huis is perfek geleë, en wonderlik toegerus met als wat mens nodig het. My kinders was ook baie gelukkig. Dank daaraan dink om dak fans in te sit, of aircons. Dit was lekker gewees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Fienie G - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fienie G

Heerlike huis.

Dit is 'n heerlike huis met 'n mooi uitsig. Die plek is goed ingerig en die speletjieskamer en Jacuzzi maak dit ekstra lekker. Oom Johan wat op die perseel bly het dadelik gehelp met enige probleme en sien baie mooi om na sy gaste.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kelly H - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kelly H
Saam met vriende

Relaxing.

Casa Cascata is a beautiful beach house that is very spacious and fun for friends and family. It is very close to the beach and shops. The stay was an amazing experience.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marina F - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marina F
Saam met vriende

Baie mooi uitsig, goed geleë en veilig.

Pragtige uitsig oor Uvongo-strand, netjiese, skoon en ruim leefvertrekke, Jacuzzi op stoep is 'n bonus, goed geleë en baie veilig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Shaniel P - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shaniel P
Saam met vriende

Awesome, place was clean, Leonard received us well and is on site for support.

Great views, very spacious and private, beautiful beach within walking distance. Fishing pier, flea market and shops close by. House is perfect to relax and unwind

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Fantastiese plek was skoon, Leonard het ons goed ontvang en is op die terrein vir ondersteuning.

Pragtige uitsigte, baie ruim en privaat, pragtige strand binne loopafstand. Visvis pier, vlooimark en winkels naby. Die huis is perfek om te ontspan en te ontspan

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hennie W - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie W

Ontspannend, gerieflik en veilig.

Ontvangs by aankoms was verwelkomend. Dit was puik en ons het dit baie geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Khosi D - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Khosi D
Saam met vriende

We really enjoyed it and the house was clean and beautiful.

The owner is very friendly, I thought he would be a problem since he’s staying inside the yard, but he didn't. We enjoyed everything especially the Jacuzzi and games inside the house.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nomfundo M - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Nomfundo M
Saam met vriende

Cold one.

My friends and I had a best time ever. Best accommodation for privacy. Security assisted us in locating the private house with ease. The house needs a makeover in a modern style, it will be advantageous as it is very spacious, it will work best for the house, visitors will appreciate it.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sindi N - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sindi N

Great house.

We were not deceived, the house was beautiful and clean as the pictures showed. We were warmly welcomed by Leonard and he was of great assistance when we needed him. We were disappointed that we were not able to play the foosball and darts as it was broken and the Wi-Fi was also not available. Otherwise we had a great stay and wouldn't mind going back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tebogo M - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tebogo M
Gesin met klein kinders

The best place to relax.

We were a very big group with children celebrating birthdays, the place was clean, very friendly owner. All our needs were met. The kitchen has everything you need. Well done Leonard.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Manqoba N - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Manqoba N
Saam met vriende

The house is spacious and isolated.

We travelled with a big group and we were well accommodated.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Die huis is ruim en afgeleë.

Ons het met 'n groot groep gereis en ons is goed geakkommodeer.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dorea D - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Dorea D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Casa Cascata - Uvongo: teleurstellend.

Geen skoonmaak dienste verskaf tydens ons verblyf (11 nagte); "skoon" handdoeke het muf geruik; geen linne vervang; die huis was nie skoon toe ons gearriveer het nie. Twee voorbeelde hiervan: die "extractor fan" bokant die stoof was aangepak met taai ou vullis en die lap waarmee ek twee trappe afgevee het was swart van vullis. Gastetoilet se wasbak was verstop en toe ek dit rapporteer op dag een is ek meegedeel dat die vorige groep baie partytjie gehou het en dat hy reeds korrels in die wasbakpyp gegooi het. Ek het aangebied om kookwater af te gooi om te sien of dit werk en hy't gesê as dit nie werk nie moet ek hom laat weet dan sal hy maar weer kom kyk - daar is nooit met my opgevolg hieroor nie. Ek verwag nie die buitengewone nie, maar ek voel dat, teen daardie prys, daar een keer 'n week uitgevee, afgestof en vloere gemop word. Linne is nie een keer vervang in die tyd wat ons daar was nie. Tog moes ek die skoonmaakfooi betaal die dag van ons vertrek

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marilize V - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marilize V

Fantastiese vakansiehuis.

Ons was 'n groot groep mense wat in Maart by Casa Cascata vakansie gehou het, en was nooit in mekaar se pad nie. Die huis is netjies toegerus met alles wat jy benodig, ruim en die speletjies vertrek het almal besig gehou. Leonard was heeltyd beskikbaar vir enige probleme wat sou opduik en alles met 'n vriendelike gesig uitgesorteer. Ek sal Casa Cascata vir enigiemand aanbeveel wat in Uvongo wil vakansie hou.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Michael S - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michael S

Baie netjiese en skoon huis.

Die huis het baie spasie en is 'n lieflike huis in 'n baie mooi area. Die bestuurder is ook baie behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sonja V - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sonja V
Gesin met klein kinders

'n Lekker groot en ruim huis met baie om te doen.

Casa Cascata is 'n lekker groot en ruim huis met genoeg spasie vir 'n groot gesin. Die beddens was baie gerieflik maar kan doen met nuwe beddegoed. Die kombuis is ruim maar die yskas is nie voldoende vir die hoeveelheid persone wat die huis kan huisves nie. Die feit dat daar 'n skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër is, maak dit baie gerieflik vir 'n groot gesin. Die sitkamerbanke is nie gerieflik nie en die rugleunings was gebreek. Die ontbyttafel het ook nie genoeg sitplek gehad vir die kapasiteit van die huis nie. Ons was 6 volwassenes en een kind. (Huis geadverteer vir 10 volwassenes en 4 kinders). Lekker groot patio maar nuwe meubels en 'n dak vir koelte sal beslis die huis verbeter. Leonard, ons gasheer, was egter baie vriendelik en hulpvaardig en ons het baie welkom gevoel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mpume M - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Mpume M
Saam met vriende

It was awesome and it's a nice place.

It was a nice place.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mmamokete T - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mmamokete T
Gesin met klein kinders

Our stay was excellent.

Home away from home super clean. Everything we needed was available. The house is near the beach, secure and safe. I recommend the house to anyone especially those with big families or those travelling with friends.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Yasteel B - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yasteel B
Saam met vriende

Great home.

Very clean, well maintained home. Very peaceful and relaxing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lungile Z - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lungile Z
Saam met vriende

It was such a beautiful peaceful place.

Beautiful, safe and clean, definitely worth the money. Friendly staff there. Leonard was always around when you had any questions. Definitely a great place!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Adelice M - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Adelice M
Gesin met tieners

Dit was 'n lekker rustige plekkie om by te bly.

Dit was 'n rustige plek om lekker vakansie te kon hou. Die games room het almal baie geniet en was pret om iets in die aande te kon doen saam die gesin. Sal weer na Casa Cascata - Uvongo toe gaan die personeel daar is baie vriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carolin K - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Carolin K
Gesin met klein kinders

Uvongo beach closed due to e-coli infestation in the water.

Beautiful house, needs maintenance though. Had to take our daughter to the emergency room at Margate Netcare for gastro infection due to water being polluted. Uvongo beach was closed and we were informed at the hospital this is a common occurrence.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elaine P - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elaine P

Excellent holiday house.

Beautiful place and views. Leonard was very welcoming and accommodating. Will definitely go back and will recommend to others.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Luc A - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Luc A

Great place at a good price, met all our needs, would highly recommend it.

The house catered for all our needs, Leonard was great and very friendly if we needed anything. The house is spacious and lots of entertainment if the weather is bad.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
K-lee L - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
K-lee L

Dit was lekker gewees.

Baie dankie vir die lekker verblyf, dit was die moeite werd.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nolwazi N - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nolwazi N
Saam met vriende

The stay was amazing, the place exacltly looks exactly how you see it in the pictures.

Overall, it was a good stay. The facilities were in a good state; however, the main switch kept on tripping during the stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sue D - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sue D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties!

Jy kan nie vir 'n beter vakansieplek vra nie. Die huis is ruim, netjies en 'n fantastiese uitsig. Ek sal beslis weer soontoe gaan, beplan klaar die volgende vakansie by Casa. Leonard het ons hartlik ontvang en was altyd beskikbaar vir bystand, Karen wat ons ook bygestaan het in die afwesigheid van Leonard was net so vriendelik en gasvry en was altyd daar as ons iets nodig gehad het. Baie dankie dit was heerlik!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R2 880
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R2 880
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R2 880
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: La Crete-singel 2, Laguna La Crete, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf840a247ce2b6638959f801ccde55c751928d44f26ed46f9d377effbb952efb1919bba6a938dc3a95e5ace2c3d811cca920a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 880 per nag (plek vir 8) 40 5 1 5 2 La Crete Crescent Laguna La Crete 4270 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-21:00 09:00 -30.835847520572 30.392168605167
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem