Casa con Vistas
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Percy Fyfe Ga-Mashashane-weg, Holspruitplaas, Ga-Mashashane, 0743, Limpopo
- Vanaf R3 500 per nag, vir 6 mense
Beskrywing
Casa con Vistas word omring deur bosveld en wild wat vrylik rondloop. Dit bied rustige selfsorgverblyf aan 6 gaste net 30 km vanaf Polokwane.
Die huis beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis en 2 sitareas. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed, 'n TV met die volle DStv-pakket en 'n en suite-stort. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en dit lei na die agterstoep. Die derde slaapkamer het 'n dubbelbed en dié 2 kamers deel 'n badkamer met 'n stort. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond en 'n yskas toegerus en gaste kan hul maaltye by die etenstafel geniet. Gaste kan in een van die knus sitareas ontspan. Elkeen het 'n TV met die volle DStv-pakket.
Die leefarea lei na 'n onderdakstoep met 'n uitsig oor die omgewing en die swembad. Gaste kan daar ontspan en lekker wildkyk. Die eiendom het 'n elektriese heining en parkeerplek is beskikbaar.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Swembad
- Begeleide Wildritte as Ekstra
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Skoonmaakdiens Op Versoek
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Aandete Op Versoek
- Piekniekmandjies Op Versoek
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
Eenheidgeriewe
- Verekombers
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
5/5
Jacques Geverifieer
Eiendomme 4
Resensies 7
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Percy Fyfe Ga-Mashashane-weg, Holspruitplaas, Ga-Mashashane, 0743, Limpopo
- Gaste dink Casa con Vistas het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Limpopo
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Percy Fyfe Ga-Mashashane-weg, Holspruitplaas, Ga-Mashashane, 0743, Limpopo