Turtle Creek Golf Estate Akkommodasie by Casa Constance | LekkeSlaap
+16

Casa Constance

2 resensies
Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 10% af

Kry 10% af vir verblyf wat 14 nagte of langer is. Geldig vanaf 4 Des 2020 tot 12 Jan 2021.

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Turtle Creek Gholflandgoed 41, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 999 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Casa Constance is 'n ruim selfsorg-vakansiehuis wat slaapplek aan 8 mense bied in die eksklusiewe Turtle Creek Privaat Landgoed in Plettenbergbaai.

Die dubbelverdiepinghuis kyk uit oor die 6de skoonveld en beskik oor 4 dubbelslaapkamers met en suite-badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n Jacuzzi-bad en lei na die tuinbalkon met 'n uitsig oor die gholfbaan en die berge.

Die kombuis is goed toegerus en beskik oor 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, ysmasjien, wynskinker en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is 'n eetkamertafel met sitplek vir 8.

Die ruim sitarea het 'n TV met sekere DStv-kanale en 'n kaggel. Die sitarea lei na 'n onderdak-patio met 'n eetarea wat 'n lieflike uitsig oor die tuin en gholfbaan bied. Die aangelegde, inheemse tuin lei na die gholfbaan.

Plettebergbaai bied verskeie doendinge, soos stap-, voetslaan en fietsryroetes, perdry, walviskyk, kajakvaart en ook restaurante en winkels. Daar is ook besienswaardighede is die area, soos die Lawnwood-slangreservaat, Monkeryland, Noah's Park Wolfreservaat en Radical Raptors rehabilitasiesentrum.

Slaapplek

’n Bespreking by Casa Constance sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Kroeg
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 2 resensies vir Casa Constance
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Turtle Creek Gholflandgoed 41, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Gaste dink Casa Constance het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 999
per nag (plek vir 8)
Vanaf R2 999
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Turtle Creek Gholflandgoed 41, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDU3MGM1NTRlLTc1MjAtNGYxNy04YzAzLTllYmI3NTZhNGU2ZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 999  per nag (plek vir 8) 2 5 1 5 41 Turtle Creek Golf Estate Plettenberg Bay 6600 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 09:00 -34.032309851849 23.378282636404
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za