Casa de Ross
Opsomming van Resensie
Lizelle B - Aug 2021
Gemiddeld
As jy in die area moet wees is dit 'n goeie keuse.
Leorene B - Jan 2021
Gemiddeld
It was perfect.
Casa de Ross se terugvoer
Thank you so much Leorene, for the best review. We are humbled you chose us as your host and we hope to be of service to you again in the future. Stay safe and blessings always.
Herman V - Aug 2019
Gemiddeld
Vriendelik, goeie diens.
Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.
Friendly, great service.
Tranquil atmosphere.
Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.
Casa de Ross se terugvoer
Thank you so much for a wonderful review. We are honoured you chose us as your host. Stay safe and blessings always.
Lukas S - Apr 2019
Gemiddeld
Fantasties.
Zelda D - Jan 2019
Gemiddeld
Dit was rustig, skoon, en die vriendelikste mense. Waarde vir jou geld.
Casa de Ross se terugvoer
Ons is verheug as julle dit hier geniet het. Dit is vir ons baie belangrik dat ons gaste welkom voel. Ons hoop regtig om julle weer in die toekoms hier te kan verwelkom.
Casa de Ross Gastehuis
Natalie J - Aug 2018
Gemiddeld
Baie gemaklik in rustige area.
Lydette V - Jul 2018
Gemiddeld
Netjies en lekker ontbyt.
Natasha B - Mei 2018
Gemiddeld
'n Gastehuis waar geen gerief vir gaste ontsien is nie.
Wilna K - Mrt 2018
Gemiddeld
Dit was sekerlik die grootste verrassing gewees met die heerlikste ontbyt en ongelooflike gasvryheid.
Lisa N - Jan 2018
Gemiddeld
Skoon, gerieflike, ruim kamer met vriendelike ontvangs en diens.
Van Zyl A - Okt 2017
Gemiddeld
Baie gasvry en rustig.
Carin D - Sep 2017
Gemiddeld
Uitstekende diens en vriendelik en baie hulpvaardige diens ontvang van almal.
Karina B - Sep 2017
Gemiddeld
Baie netjies en die ontbyt was heerlik.
Dries V - Sep 2017
Gemiddeld
Vriendelike diens in 'n rustige omgewing.
Hentie P - Jul 2017
Gemiddeld
Baie netjies en uitstekende diens vir besigheid.
Sumari H - Okt 2016
Gemiddeld
Asemrowende tuin en akkommodasie!
Doris G - Sep 2016
Gemiddeld
Good.
Nico B - Sep 2016
Gemiddeld
Baie oulike gastehuis
Oliver Ombeva M - Mei 2016
Gemiddeld
Absolutely amazing place. Staff very welcoming and supportive, thanks Elize, Jan and Steve. Ombeva Oliver
Jomari D - Mrt 2016
Gemiddeld
Baie mooi gastehuis en vriendelike ontvangs.
Ester V - Feb 2016
Gemiddeld
Gerieflik en voel soos huis.
Andre W - Jan 2016
Gemiddeld
Fantasties.
Heidi C - Jan 2016
Gemiddeld
Very friendly and welcoming.
Annie J - Des 2015
Gemiddeld
Awesome!
Chantal D - Des 2015
Gemiddeld
Wonderlik!
Michelle H - Des 2015
Gemiddeld
Rustig, pragtige kamers en heerlike ontbyt.
Cobus B - Okt 2015
Gemiddeld
Puik!
Lorenzo M - Aug 2015
Gemiddeld
It was a very nice place, welcoming and lovely.
Andrew V - Mei 2015
Gemiddeld
Probably the best guest house I have been to!
Monica D - Mrt 2015
Gemiddeld
Dit was eenvoudig die beste.
Leon P - Feb 2015
Gemiddeld
Oortref verwagtinge!
Yolanda L - Jan 2015
Gemiddeld
I think the host & hostess were fantastic and that the guest house is very well run.
Anthony E - Okt 2014
Gemiddeld
Lekker privaat en baie skoon.
- Kapasiteit: 4 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kremetartlaan 349, Amandasig, Akasia, Pretoria, 0118, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom