Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Casa de Santos B&B

  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Santosstraat 15, Farrarmere, Benoni, 1501, Gauteng
  • Geen kinders onder 18
  • Vanaf R520 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Casa de Santos B&B is 'n lieflike, intieme en knus tuinkothuis op die gasheer se eiendom in Farramere, Benoni. Die perseel is net 5 minute se ry van die Homestead-dam en 2 eksklusiewe gholfbane en 500 m van Farramere Square af.

Die Casa de Santos-eenheid bied verblyf aan 2 gaste en het 'n oopplan-uitleg. Die slaaparea het 'n koningingrootte-bed, 'n etenstafel met sitplek vir 2 en 'n platskerm-TV. Die en suite-badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak en die noodsaaklike toiletgeriewe word gebied. Die kothuis het 'n kombuisie met 'n yskassie, mikrogolf, ketel en 'n broodrooster. 'n Kontinentale ontbyt is daagliks in die kothuis beskikbaar op 'n selfsorgbasis.

Buite is 'n privaat area met 'n tafel en 2 stoele, asook 'n ketelbraai. Privaat parkeerplek vir is beskikbaar vir 2 voertuie.

Gaste kan in die lieflike tuin met sy verskeidenheid voëls wandel of 'n verfrissende swemsessie in die swembad hê.

Casa de Santos is 5 minute se ry van gimnasiums en 10 minute se ry van 'n vlooimark af. Die Linmed en Glynnwood Hospitale is albei 6 minute se ry van die eiendom af. Daar is verskeie kerkdenominasies in 'n 4 km-radius en die Korsman Voëlbewarea is 5 km ver. Die eiendom is 8 km vanaf OR Tambo-lughawe geleë lughawe-pendeldienste word teen 'n mededingende bykomende koste ingesluit.

Slaapplek

’n Bespreking by Casa de Santos B&B sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Fietsry
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Meer oor dié eenheid

  • Nie rook
  • Privaat ingang

Dienste

  • Koordlose internet

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Ekstras

  • Kroegyskas
  • Minikroeg
  • Mandjie met peuselhappies
  • Tee en koffie skinkbord

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Tv

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 13 resensies vir Casa de Santos B&B
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.7/5

Elizabeth Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 15

Jaar gelys 1

Ligging

  • Santosstraat 15, Farrarmere, Benoni, 1501, Gauteng
  • Gaste dink Casa de Santos B&B het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R520
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R520
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Santosstraat 15, Farrarmere, Benoni, 1501, Gauteng
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4c3f7c9a05047316a384c2b74a3aaeb59cfb5edaa43bd6cdc9a21866b568ba0f8a75b67584a59a5dfc2f04a90d9a4c3c764f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R520 per nag (plek vir 2) 13 5 1 5 15 Santos Street Farrarmere 1501 Gauteng 021 201 8901 15:00-20:00 09:00 -26.164584 28.304553
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem