Voëlklip Akkommodasie by Casa Del Mar 214 | LekkeSlaap
+33

Casa Del Mar 214

9 resensies
Gastehuis
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Sewendestraat 214, Voëlklip, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R785 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Casa Del Mar 214 bied gerieflike oornagverblyf in Voëlklip in Hermanus. Dit is stapafastand van Grotto-strand en Dutchies Restaurant af. Casa Del Mar is ongeveer 5 km van die middedorp, en 'n 5 - 10 minute stap van die berg en lieflike voetslaanroetes af.

Verblyf word aangebied in 2 gastekamers wat elk hul eie privaat ingang het. Elke kamer het 'n dubbelbed wat opgemaak is met gehalte beddegoed en linne. Die en suite-badkamer is ingerig met stortjel, seep en sjampoe. Elke kamer beskik ook oor 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe. Ons voorsien daagliks muffins, jogurt en beskuit. WiFi, 'n skootrekenaarkluis, en haardroër is ook beskikbaar.

Gaste is welkom om op die dek te sit en ontspan, en die lieflike uitsigte te geniet. Skaduparkeerplek is reg buite die kamer beskikbaar.

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 9 resensies vir Casa Del Mar 214
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5

Ligging

  • Sewendestraat 214, Voëlklip, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Gaste dink Casa Del Mar 214 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R785
per nag (plek vir 2)
Vanaf R785
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Sewendestraat 214, Voëlklip, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAMKgWlivACfjVCsCMZSrj4LCPg8oU5cE0WsxucEDTZPnfwjvjAd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R785  per nag (plek vir 2) 9 5 1 5 214 7th Street Voelklip 7200 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-17:00 11:00 -34.40963 19.290115
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za