LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Casa Del Mar 214 | LekkeSlaap
+33

Casa Del Mar 214

10 resensies
Gastehuis
Kamer 1
Vanaf R785
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • 1 x Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die kamer is ruim en ingerig met 'n dubbelbed wat oorgetrek is met gehalte beddegoed. Die en suite-badkamer het 'n stort. Die kamer beskik ook oor 'n yskassie, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe, 'n skootrekenaarkluis en haardroër. Ons voorsien daagliks muffins, jogurt en vrugte. WiFi is beskikbaar.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Tariewe geld slegs vir die kamer.

Belasting en Ekstras

Rook is verbode in die kamers. Gaste is egter welkom om buite te rook - daar is asbakkies. Troeteldiere word nie toegelaat nie. Strandhanddoeke kan gehuur word - 'n deposito word gehef. 'n Terugbetaalbare breekskadedeposito moet saam met die balans betaal word. Let asb. op die volgende: Die huis is in die hoofstraat en gedurende die hoogseisoen kan dit baie besig raak. Ons voorsien muffins, beskuit, jogurt, muesli, tee en koffie. Elke kamer het 'n mikrogolf, yskassie en ketel. Daar is 3 restaurante naby die perseel naamlik Lizettes, Dutchies en Walker Bay Grill. 'n Hond woon op die perseel. Daar is 'n lieflike dek waar gaste skemerkelkies of koffie kan geniet.

Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Kamer 2
Vanaf R785
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • 1 x Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die kamer is ruim en ingerig met 'n dubbelbed wat oorgetrek is met gehalte beddegoed. Die en suite-badkamer het 'n stort en bad. Die kamer beskik ook oor 'n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n skootrekenaarkluis en haardroër. Ons voorsien daagliks muffins, jogurt en vrugte. WiFi is beskikbaar.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Tariewe geld slegs vir die kamer.

Belasting en Ekstras

Rook is verbode in die kamers. Gaste is egter welkom om buite te rook - daar is asbakkies. Troeteldiere word nie toegelaat nie. Strandhanddoeke kan gehuur word - 'n deposito word gehef. 'n Terugbetaalbare breekskadedeposito moet saam met die balans betaal word. Let asb. op die volgende: Die huis is in die hoofstraat en gedurende die hoogseisoen kan dit baie besig raak. Ons voorsien muffins, beskuit, jogurt, muesli, tee en koffie. Elke kamer het 'n mikrogolf, yskassie en ketel. Daar is 3 restaurante naby die perseel naamlik Lizettes, Dutchies en Walker Bay Grill. 'n Hond woon op die perseel. Daar is 'n lieflike dek waar gaste skemerkelkies of koffie kan geniet.

Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R785
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Sewendestraat 214, Voëlklip, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAMKgWlivACfjVCsCMZSrj4LCPg8oU5cE0WsxucEDTZPnfwjvjAd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R785  per nag (plek vir 2) 10 5 1 5 214 7th Street Voelklip 7200 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-17:00 11:00 -34.40963 19.290115
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!