LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Casa Del Mar 214 | LekkeSlaap
+33

Casa Del Mar 214

9 resensies
Gastehuis

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 9 resensies vir Casa Del Mar 214
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5
Jaco P - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco P
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Uiters positiewe ervaring.

Theresa is 'n wonderlike gasvrou en is deurgaans bereid om die ekstra myl te loop sonder dat daar enigsins daarvoor gevra word. Ons sal beslis weer daar bespreek.

Kobus V - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie sentraal en loopafstand van die strand. Pragtige ruim kamer en badkamer met baie gasvrye eienaars.

Ons het heerlik gewoon by Casa Del Mar. Baie sentraal en loopafstand van die strand. Pragtige ruim kamer en badkamer met baie gasvrye eienaars wat altyd daar is met 'n heerlike kontinentale ontbyt en goeie kennis van die omgewing met voorstelle van waar om te eet of te gaan stap. Ons sal vir seker weer daar gaan vakansie hou.

Rivasha M - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rivasha M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellence.

This establishment is excellent in every way.

Annamarie N - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annamarie N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies en veilige oornag.

Ons het heerlik gebly in hierdie eenheid. Baie netjies en alles wat ons nodig gehad het. Spierwit sagte handoeke. Gerieflike bed. Vriendelik ontvang. Ons het lekker tuis gevoel.

Keith V - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Keith V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en skoon en goed geleë.

Mense baie vriendelik.

Bridget ` - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bridget `
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gemaklike verblyf - netjies en skoon.

Veilige en gemaklike verblyf. Ons het net een nag oorgebly. Geen klagtes. Vriendelike diens - moeite gedoen om 'n oorbel wat verloor het op te spoor!

Liezl D - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezl D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Puik akkommodasie - al ons verwagtinge oortref!

Ons verblyf by Casa Del Mar 214 het al ons verwagtinge oortref! Die gasvrou, Theresa, was baie vriendelik met ons aankoms en die kamer is pragtig ingerig - met alles wat 'n mens nodig het en meer. Pragtige spierwit, kraakvars linne en handdoeke, heerlike ontbyt (ingesluit by oornagtarief) en selfs toerisme-inligtingsbrosjures ens. Casa Del Mar 214 is ook baie veilig, daar is onderdak parkering vir voertuig voor jou kamer en dis ideaal geleë, net 'n blok of 2 (stapafstand) van Voëlklipstrand asook Grotto strand! Ons sal graag weer in die toekoms by Casa Del Mar 214 tuis gaan.

Herman L - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Herman L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon, netjies, goed toegeruste eenheid wat aan ons behoefte vir oornagverblyf voldoen het.

Sal weer daar bly. Goeie waarde vir geld.

Jeanette V - Feb 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanette V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en veilig.

Vriendelike ontvangs en baie netjiese kamer. Ons is bederf met die lekkerste muffins die oggend. Daar was ook koffie, muesli, jogurt en vrugte. Ons sal definitief weer van Casa Del Mar gebruik maak as ons in Hermanus is.

Vanaf R785
per nag (plek vir 2)
Vanaf R785
per nag (plek vir 2)
Vanaf R785
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Sewendestraat 214, Voëlklip, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAMKgWlivACfjVCsCMZSrj4LCPg8oU5cE0WsxucEDTZPnfwjvjAd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R785  per nag (plek vir 2) 9 5 1 5 214 7th Street Voelklip 7200 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-17:00 11:00 -34.40963 19.290115
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!