Casa Del Mar

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Selfsorg
Veilgie onderdakparkeerplek is ingesluit.
Koffie en tee is ingesluit.
Addisionele skoonmaakdienste kan gereël word.
Vir verblyf van langer as 8 dae word 'n komplimentêre skoonmaakdiens en linneruildiens ingesluit.
Huisreëls

Die voordeurslot-swiepgleuf is net agter die vingerafdrukleser geleë. Draai die slot wat die vingerafdrukleser is opwaarts en tik die skyfie bo-op, net agter die vingerafdrukleser.
Alle hekke rondom eiendom word geaktiveer met die skyfie.
Huisreëls is in die lessenaar onder die TV met besonderhede oor die kluis ens.
Inklok is tussen 14h00 en 17h00
Uitklok is voor 11:00

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 2 400
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 400
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 2 400
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 persone
    4 volwassenes, 1 baba
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Moolman Close, Azul Terraces, Unit 003, Bloubergstrand, 7436, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA37f1f17c21900a538fda8c7bbb9a036264ae7d0c293e37328dad5c329376aac199875f20e5ad247a195ec28e66e2a2060e11?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 400 per nag, vir 4 mense 7 5 1 5 Moolman Close Azul Terraces, Unit 003 7436 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.801692685953 18.462213277817

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang