Margate Akkommodasie by Casa Del Sol | LekkeSlaap
+21

Casa Del Sol

5 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 5 resensies vir Casa Del Sol
Netheid
4.4/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Janine L - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janine L
Gesin met klein kinders

Baie lekker. Ons gaan al jare na Casa Del Sol toe. Eerste keer by no. 5.

Ons was 6 ─ 2 klein kinders, 2 kinders, ouma en oupa. Was wonderlik om die see te sien en te ruik. Dink dit moet net 'n bietjie meer disable-friendly wees na die swembad toe. Ons het baie lekker gekuier.

Christy D - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christy D
Gesin met klein kinders

Lekker by die see!

Ons het baie lekker by gebly, dit was gerieflik, skoon, privaat en stil. Baie naby aan die see. Die was masjien en skottelgoedwasser is 'n bonus en het baie gehelp om alles netjies te hou.

Adele P - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adele P
Gesin met klein kinders

Ons verblyf was baie lekker, ons het te alle tye veilig gevoel in die kompleks.

Ons verblyf was oor die algemeen verskriklik lekker met 'n fantastiese see-uitsig elke dag.

Marisa S - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marisa S
Gesin met klein kinders

Baie lekker!

Dit was baie lekker blyplek. Netjies en skoon. Naby aan strand.

Karina K - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karina K
Gesin met tieners

A secure and spacious place, close to the beach. The washing machine is a win for those travelling light and the need to wash towels etc.

The unit is well located and secure. For those of you who want to be near Margate in Dec but avoid the influx of visitors it's just perfectly situated. It is a comfortable walk to the beach and tidal pool although the direct beach does not have lifeguards the teenagers could swim there as well as fish. The unit has a spacious kitchen and lounge area and is equipped with a dishwasher and the necessary kitchen items. The 2 bedrooms with double beds are comfortable and spacious. The extra room with 2 bunk beds is tiny and the airflow is not great so we moved one of the mattresses to the lounge which worked well. The bathroom is a good size and the extra guest toilet with 5 of us was useful. The washing machine was a winner as we needed to travel light and were able to wash the necessary clothes and towels. Outside is the covered patio area which is comfortable should it rain. The braai area is great and has a lovely view of the sea. Overall we enjoyed our stay and would definitely go there again.

Vanaf R499
per nag (plek vir 6)
Vanaf R499
per nag (plek vir 6)
Vanaf R499
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Marienerylaan 153, Margate, 4265, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfAjLwzkhi7rhCYwWnMIvYTqBz52RWG8z6uIVo618teV4A45jcO?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R499  per nag (plek vir 6) 5 5 1 5 153 Marine Drive Margate 4265 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-17:00 09:00 -30.870387439356 30.366496717062
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za