LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Casa Dell'amore | LekkeSlaap
+24

Casa Dell'amore

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van Louis Fourie-weg en Park-singel, The Lofts 18B, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 200 per nag, vir 8 mense

Beskrywing

Casa Dell'amore is ’n woonstel op die eerste verdieping van die veilige The Lofts-kompleks in Mosselbaai. Hierdie woonstel is 500 m vanaf Diaz-strand en halfpad tussen Hartenbos en Mosselbaai, oorkant die Oceans Hotel.

Hierdie eenheid bied verblyf aan 8 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste en tweede slaapkamers is op die grondverdieping en deel die gebruik van ’n badkamer wat ’n bad, stort, toilet en wasbak het. Die eerste slaapkamer het ’n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die derde slaapkamer het ‘n dubbelbed en is in die solderarea. Hierdie slaapkamer is heeltemal privaat van die oopplan-area. Daar is ook 2 enkelbeddens in die solder wat oopplan is en gaste wat hier slaap gebruik 'n badkamer met ’n stort, toilet en wasbak. Die eenheid beskik ook oor ‘n oopplan-sitarea, -kombuis en balkon wat gerieflik toemaak wanneer die wind pla. Geriewe sluit 'n yskas-vrieskas, stoof, skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër in. Die eenheid is oopplan en ten volle toegerus. DStv- en elektrisiteit-verbruik is by die tarief ingesluit.

Daar is veilige parkeerplek vir een voertuig en gaste kan op die perseel swem.

Aktiwiteite in die omgewing sluit, wynproe, swem, voëlkyk en fietsry in.

Slaapplek

’n Bespreking by Casa Dell'amore sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Area 1
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Op Die Straat

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 6 resensies vir Casa Dell'amore
Netheid
5.0/5
Diens
4.2/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.3/5

Ligging

  • Hoek van Louis Fourie-weg en Park-singel, The Lofts 18B, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
  • Gaste dink Casa Dell'amore het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 200
per nag, vir 8 mense
Vanaf
Vanaf R2 200
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van Louis Fourie-weg en Park-singel, The Lofts 18B, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1a758ddc8356ae3b0506c508b8dee24e65e7420019d5a3d0deb4658dcffa6f4789fd8b7b4e5427f1da57ed4ce86f2aae5e41?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 200  per nag, vir 8 mense 6 5 1 5 Cnr of Louis Fourie Road and Park Crescent 18B The Lofts 6506 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-17:00 10:00 -34.165158302931 22.109499871731
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem