Gonubie Akkommodasie by Casa Gonubie | LekkeSlaap
+13
+13

Casa Gonubie

2 resensies
Selfsorg
  • Vanaf R1 200 per nag (vir 4 persone)
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 7de Laan 38 , Gonubie , Oos-Londen, 5257, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Casa Gonubie is in die gewilde vakansiedorpie, Gonubie, naby Oos-Londen.

Dié moderne woonstel het slaapplek vir 4 en beskik oor 2 kamers, 1 badkamer en ’n oopplan-kombuis en -leefarea. Die eerste kamer het ’n dubbelbed en die tweede kamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het ’n stort, wasbak en toilet.

Die kombuis is toegerus met ’n tweeplaatstoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware. Daar is ook ’n sitkamerstel en ’n platskerm-TV met DStv. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die leefarea lei na ’n stoep met stoepmeubels en braaigeriewe. Daar is ook ’n gemeenskaplike swembad en ’n gimnasium wat basies toegerus is.

Slaapplek

’n Bespreking by Casa Gonubie sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gimnasium
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 2 resensies vir Casa Gonubie
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • 7de Laan 38 , Gonubie , Oos-Londen, 5257, Oos-Kaap
  • Gaste dink Casa Gonubie het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 200
per nag (vir 4 persone)
Vanaf R1 200
per nag (vir 4 persone)
Vanaf R1 200
per nag (vir 4 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 7de Laan 38 , Gonubie , Oos-Londen, 5257, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9199dad4d763bca373fcb87127b94103388dadf9bd28ee32fbd0daa644532501ca6d7ab5b671e4009679b62f7d5b908d9aca?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 200  per nag (vir 4 persone) 2 5 1 5 38 7th Avenue Gonubie 5257 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -32.941694758613 28.008997654596
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za