Casa Greenpoint

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Casa Greenpoint bied verblyf op die eienaar se eiendom in Groenpunt, 'n welvarende woonbuurt in Kaapstad. Verblyf word in 2 ateljeewoonstelle gebied wat elkeen slaapplek vir 2 het.

Die eenhede is smaakvol versier en spog met unieke kunswerke en moderne afwerkings. Die slaapareas het in albei eenhede het 'n dubbelbed en elkeen het 'n privaat badkamer met 'n stort.

Albei eenhede het 'n kombuisie wat met 'n yskassie, mikrogolfoond, stoofplaat en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Casa Greenpoint 2 word via trappe bereik en daar is trappe wat na die privaat binnehof met 'n sitarea en vuurput lei.

Daar is 'n hele klomp doendinge en besienswaardighede om in die omgewing te geniet, soos Tafelberg, die langste wynroete, walviskyk, voetslaan, branderplankry en verskeie soorte kos.

Daar is 2 honde op die perseel.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  24-uur Ontvangs
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Casa Greenpoint gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R690 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za