Casa Guesthouse & Events

Voeg by Gunstelinge

 

Langtermynverblyf-aanbod 20 % af

Kry 20% af vir verblyf wat 10 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Beskrywing

Casa Guesthouse & Events is in Mthatha geleë, sowat 21 km vanaf Nelson Mandela se geboorteplek en slegs 100 km vanaf die Oos-Kaap se Wildekus. Dié gastehuis word bestuur en onderhou deur die eienaar en bied veilige, skoon en gerieflike akkommodasie.

Ons bied verblyf in 7 slaapkamers, elkeen met 'n en suite-badkamer. Al die badkamers het storte en twee het baddens ook. 'n Stewige ontbyt is ingesluit by die tarief en word in die gemeenskaplike eetkamer bedien. Elke suite bied die opsie van 'n dubbelbed óf 2 enkelbeddens, wat dit ideaal maak vir gesinne en sakereisigers.

Die gastehuis het ook 'n funksie-lokaal vir troues en konferensies.

Daar is 'n sitarea by ontvangs waar gaste kan ontspan sonder om vasgevang te voel in hul kamers. Die kamer kan maklik sitplek aan 10 gaste verskaf, so vergaderings kan hier gehou word. Ons het ook 'n eetkamer waar jy jou maaltyd kan geniet. Vir faks- en e-pos-geriewe is daar 'n kantoorarea.

Ons is trots op die aandag wat ons aan die fynere detail skenk wat verseker dat ons aan al ons gaste se behoeftes voldoen.

Kenmerke

  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  24-uur Ontvangs
  •  Kroeg
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Nagportier
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Engels
  •  Zoeloe
  •  Xhosa

Konferensiegeriewe

  •  Dataprojektor
  •  DVD-speler
  •  Blaaibord
  •  Witborde
  •  Kantoorgeriewe
  •  Sekretariële Geriewe
  •  Internet
  •  Skuifie-projektor
  •  Televisie
  •  Plek vir tot 10 afgevaardigdes

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek
  •  Piekniekmandjies Op Versoek
  •  Tee
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Casa Guesthouse & Events gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R800 R640 per nag (vir 2 mense)

Kry 20% af vir verblyf wat 10 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za