Casa Kaya Guest House and Spa
Beskrywing
Dié kamer het skuifdeure wat oopmaak op 'n privaat patio met 'n uitsig oor die tuin en die fontein. Die ekstra groot koninggrootte-bed dra by tot die luukse atmosfeer. Die en suite-badkamer het 'n uitsig oor die privaat, omheinde tuin. Al ons gastekamers bied 'n huislike, snoesige atmosfeer wat nie beskikbaar is by die gewone hotelle in die omgewing nie. Kyk uit vir die komplimentêre sjerrie en nuttig 'n buitelug-ontbyt in die oggendson.
Die eenheid/kamer het
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Internet koppeling
- •Kamerbediening
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Telefoon
- •Wakker-bel oproep
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Aparte toilet
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
- •Ondervloerse verhitting
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Elektriese kombers
- •Kluis
- •Ondervloerse verhitting
Elektriese Toebehore
- •Haardroër
Ekstras
- •Kroegyskas
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die pragtige suite is afgeleë en ideaal vir 'n romantiese of rustige wegbreek. Dis naby die spa en die eetarea. Dis 'n privaat kamer met 'n en suite-badkamer. Dis pragtig versier met kuns teen die mure. Daar is 'n TV, koffiestasie en yskassie. Houtdeure bied toegang tot die privaat tuin met 'n fontein.
Die eenheid/kamer het
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Internet koppeling
- •Kamerbediening
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Diens op aanvraag
- •Telefoon
- •Wakker-bel oproep
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Elektriese kombers
- •Kluis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
Ekstras
- •Kroegyskas
Vermaak
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 10 mense
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Blydelaan 154, Sinoville, Pretoria, 0182, Gauteng
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang