Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Casa Leah's

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Ursula Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Jaar gelys 2

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 6 resensies vir Casa Leah's
Netheid
4.7/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.2/5
Sanet G - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanet G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker Ursela en Gustav was baie gaaf en hul is vriendelik.

Hul het uit hul pad gegaan om dit vir ons lekker en aangenaam te maak en ek sal weer gaan kuier by hul. My viervoetkind het dit ook baie gelike. Baie dankie aan jul.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Casa Leah's se terugvoer

Hallo Sanet
Baie dankie vir die resensie en jul ondersteuning. Was baie aangenaam om jul te ontmoed en was hartseer toe hul vertrek. Sien uit om jul en ou Stompie woef lyfie weer te sien. Geseënde week vir jul.

Casa Leah's
Beverley C - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Beverley C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Cozy, clean and comfortable.

Our hosts were friendly and very accommodating. The location was great, and everything is in close proximity. Would certainly recommend Casa Leah for a quiet, relaxing stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Casa Leah's se terugvoer

Thank you so much Beverley. It was great meeting you and hope to see you again. All the best.

Casa Leah's
Ilne L - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ilne L
Gesin met tieners

Rustige omgewing.

Baie skoon en netjiese plekkie. Ursula en Gustav is baie gaaf en vriendelike mense. Dit is ongelukkig ver van die see maar ons het heerlik gekuier, dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Casa Leah's se terugvoer

Baie dankie vir jou resensie en die lekke geselsies met julle. Dit was baie aangenaam om jul te ontmoed
Net die beste vorentoe.

Casa Leah's
Wony D - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Wony D
Gesin met klein kinders

Family holiday.

Ursula was very welcoming. Unit had everything we needed and the yard was perfect for the kids to play in.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Casa Leah's se terugvoer

Thank you for your review Wony. It was great meeting your lovely family. All the best to you.

Casa Leah's
Johan D - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan D
Enkelreisiger

Gemaklik en bekostigbaar.

Die eenheid is netjies en gemaklik met al die nodige toestelle. Lekker gebly en die eienaars is baie vriendelik en behulpsaam. Dit is so 1.5km van die strand af en 'n klipgooi van die gholfbaan af.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Casa Leah's se terugvoer

Baie dankie vir jou resensie, Johan. Dit was baie aangenaam om jou te ontmoed. Jyt sommer dadelik soos 'n vriend gevoel. Dankie ook vir die netjiese plek wat jy gelos het..mens kon nie eers sien daar was mense nie. Hoop om jou binnekort weet te sien.

Casa Leah's
Anthea O - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anthea O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Urshela was great! Her husband /partner wasn't very approachable and friendly.

We had privacy and Urshela went the extra mile to make us feel at home. Would have been nice to have a shower gel or soap in the bathrooms.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Casa Leah's se terugvoer

Hallo Anthea.

Thank you for your review,
I appreciate your input and it was nice meeting you and your lovely family.
Hope to see you again.

All the best

Casa Leah's
Vanaf
R1 500
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R1 500
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Boundary-weg 36, Port Alfred, 6170, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4ee83f3691ba9fb314c1b3bd3ee799e0f5c4e98b37beee8ba7856f64f50b9382b776363c8cf6698b308c9ba48b421b30e35e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 4 mense 6 5 1 5 36 Boundary Road Port Alfred 6170 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.603314067082 26.878404774445
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem