+26
Selfsorg in Jeffreysbaai

Casa Mia

8 gaste

4 slaapkamers

5 beddens

2 badkamers

15% AF!
Op die Nippertjie-aanbod
Kry 15% af op alle besprekings wat 1 dag of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 8 gaste
  • Geen kinders onder 2
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 81 Da Gama Road, Casa Mia Unit 2, Jeffieries Bay, 6330, Oos-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Casa Mia is 'n lieflike selfsorg-vakansiehuis in 'n veilige kompleks in Jeffreysbaai. Dit is ideaal vir vriende en familie wat op soek is na 'n rustige en gerieflike tuisbasis vanwaar hulle hierdie gewilde kusbestemming kan verken en geniet.

Hierdie huis bied slaapplek vir tot 8 gaste en bestaan uit 4 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed, terwyl die tweede en derde slaapkamers elk met 'n enkelbed ingerig is. Die vierde slaapkamer bevat 'n enkelbed en 'n driestapelbed. Die eerste badkamer is ingerig met 'n bad en stort, terwyl die tweede badkamer met 'n stort toegerus is. Linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, lugbraaier, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. 'n Skottelgoedwasser is beskikbaar vir ekstra gerief. Die eet- en sitareas het gemaklike sitplek vir gaste om te eet en te ontspan, en vir gaste se vermaak is daar 'n TV. Toegang tot WiFi is beskikbaar.

Gaste kan 'n balkon en 'n buitebraai geniet, asook veilige parkering op die perseel. Die strand is ongeveer 450 m weg, met plaaslike geriewe soos winkels en restaurante in die nabyheid. Aktiwiteite in die omgewing sluit in swem, visvang, branderplankry, fietsry, stap in die Kabeljous Natuurreservaat en daar is 'n waterpark en 'n putt-putt baan by Dolphin Beach Entertainment.


Kamer-opset

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

1

1 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

1

1 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

4

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Tripelstapelbed

Badkamer

Bad, Stort, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
TV
Verwarmer
Volledige kombuis
Stroomdienste
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Ligging

  • 81 Da Gama Road, Casa Mia Unit 2, Jeffieries Bay, 6330, Oos-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 500
15 % AF
R 2 500 R 2 125
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R2 500
15 % AF
R 2 500 R 2 125
per nag (plek vir 8)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R2 500
15 % AF
R 2 500 R 2 125
per nag (plek vir 8)
Bespreek

81 Da Gama Road, Casa Mia Unit 2, Jeffieries Bay, 6330, Oos-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 8 gaste
  • Geen kinders onder 2
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3cd81d1fa3a37feebd050db5c94d6dee983f3bd3372942b8d731ab7b03eca0d6e21b2a1ea89c9696ef734caefb6f336b7fe7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 500 nouVanaf R2 125 per nag (plek vir 8) 81 Da Gama Road Casa Mia Unit 2 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.044612711817 24.92568395582

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang