Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Casa Mia Guest House

Gastehuis
Standaard-suite
Vanaf R1 850
R1 850 R1 295
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Pomino en Tignarello Suites is standaard suites op die grondvloer en dit is prakties en goed ingerig. Elke suite is 38 m² groot en het 'n oopplan-uitleg. Albei suites het 'n koningingrootte-bed. Elke suite het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die suites het elkeen 'n kombuisie met eetgerei, 'n mikrogolfoond, ketel en yskassie met koeldranke, bier en Suid-Afrikaanse rooi- en witwyn. Daar is ook 'n etenstafel en 2 stoele. Daar is geriewe soos paneelverwarmers, plafonwaaiers of staanwaaiers, lugversorging, 'n haardroër, 'n platskerm-TV met DStv Premium.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Klein kombuis
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Tariewe is net vir die kamer.

Huisreëls

Ontbyt is op versoek en teen 'n ekstra koste beskikbaar.
Neem asseblief kennis: Ons bedien nie ontbyt tussen 16 Desember en 9 Januarie en Paasnaweek nie.
Elke kamer, behalwe die Presidensiële kamer, is met warmmaakgeriewe toegerus, maar dit is nie ingerig vir selfsorg nie.
Rook is verbode by Casa Mia. Rook word slegs in die aangewese buite-area toegelaat.
Kinders tussen 0 en 15 jaar bly gratis.
Kinders tussen 16 en 17 jaar betaal R125.
'n Babakot en strandhanddoeke is by ontvangs beskikbaar.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Executive Suite
Vanaf R2 155
R2 155 R1 509
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 3 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié groot, eksklusiewe suites is sowat 70 m² groot. Galito is op die grondvloer en het 'n ekstra lang koninggrootte-bed wat as 2 enkelbeddens opgemaak kan word. Chiante is op die eerste verdieping en het 'n ekstra lang koningingrootte-bed. Elke suite het 'n slaapkamer, badkamer en oopplan-kombuisie, -sitkamer en -eetarea. Die slaapkamers het ekstra lang koningingrootte-beddens en die badkamers het elkeen 'n stort-oor-bad en toiletware. Die kombuisies is elkeen toegerus met eetgerei, 'n mikrogolfoond, ketel en 'n yskas-vrieskas met koeldranke, bier en Suid-Afrikaanse rooi- en witwyn. Die eetarea het 'n etenstafel met 4 stoele. 'n Enkelbed is beskikbaar op versoek in die sitkamer. Daar is geriewe soos paneelverwarmers, plafonwaaiers of staanwaaiers, lugversorging, 'n haardroër, 'n platskerm-TV met DStv Premium.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Area 1
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Tariewe is net vir die kamer.

Huisreëls

Ontbyt is op versoek en teen 'n ekstra koste beskikbaar.
Neem asseblief kennis: Ons bedien nie ontbyt tussen 16 Desember en 9 Januarie en Paasnaweek nie.
Elke kamer, behalwe die Presidensiële kamer, is met warmmaakgeriewe toegerus, maar dit is nie ingerig vir selfsorg nie.
Rook is verbode by Casa Mia. Rook word slegs in die aangewese buite-area toegelaat.
Kinders tussen 0 en 15 jaar bly gratis.
Kinders tussen 16 en 17 jaar betaal R125.
'n Babakot en strandhanddoeke is by ontvangs beskikbaar.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Executive Gesins-suite
Vanaf R2 155
R2 155 R1 509
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 3 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die suites is groter eenhede van 70 m² en dit is op die grondvloer. Die suite het 'n slaapkamer met 'n ekstra lang koningingrootte-bed en 'n slaaphoekie met 'n stapelbed vir 2 kinders onder 12 jaar. Daar is 'n opsionele ekstra enkelbed in die sitarea wat op versoek beskikbaar is vir 'n derde volwassene. Die badkamer het 'n stort-oor-bad en toiletware. Die oopplan-sitarea en -eetarea het ook 'n kombuisie wat met eetgerei, 'n mikrogolfoond, ketel en 'n yskas-vrieskas toegerus is. Daar is koeldranke, bier en Suid-Afrikaanse rooi- en witwyn in die yskassie. Die eetarea het 'n etenstafel met 4 stoele. Daar is geriewe soos paneelverwarmers, plafonwaaiers of staanwaaiers, lugversorging, 'n haardroër, 'n platskerm-TV met DStv Premium.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Area 1
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Tariewe is net vir die kamer.

Huisreëls

Ontbyt is op versoek en teen 'n ekstra koste beskikbaar.
Neem asseblief kennis: Ons bedien nie ontbyt tussen 16 Desember en 9 Januarie en Paasnaweek nie.
Elke kamer, behalwe die Presidensiële kamer, is met warmmaakgeriewe toegerus, maar dit is nie ingerig vir selfsorg nie.
Rook is verbode by Casa Mia. Rook word slegs in die aangewese buite-area toegelaat.
Kinders tussen 0 en 15 jaar bly gratis.
Kinders tussen 16 en 17 jaar betaal R125.
'n Babakot en strandhanddoeke is by ontvangs beskikbaar.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Presidensiële suite
Vanaf R2 690
R2 690 R1 883
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die suite het 'n baie groot glas vooraansig met skuifdeure wat op 'n balkon met uitsigte van die uitgestrekte vleiland met Tafelberg in die agtergrond oopmaak. Die eerste verdieping het 'n koninggrootte-bed en 'n volledige en suite-badkamer met 'n bad, stort en badkamergeriewe. Daar is geriewe soos paneelverwarmers, plafonwaaiers of staanwaaiers, lugversorging, 'n haardroër, 'n platskerm-TV met DStv Premium.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Verekombers
  • Waaier
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
  • Strykyster
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Tariewe is net vir die kamer.

Huisreëls

Ontbyt is op versoek en teen 'n ekstra koste beskikbaar.
Neem asseblief kennis: Ons bedien nie ontbyt tussen 16 Desember en 9 Januarie en Paasnaweek nie.
Elke kamer, behalwe die Presidensiële kamer, is met warmmaakgeriewe toegerus, maar dit is nie ingerig vir selfsorg nie.
Rook is verbode by Casa Mia. Rook word slegs in die aangewese buite-area toegelaat.
Kinders tussen 0 en 15 jaar bly gratis.
Kinders tussen 16 en 17 jaar betaal R125.
'n Babakot en strandhanddoeke is by ontvangs beskikbaar.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R1 850
R1 850 R1 295
per nag, vir 2 mense
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 15 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Grebe-singel 11, Flamingo Vlei, Table View, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb3cff6c644766e5721e88b6071cd0a31ff5318cc768aac71ce5dfa4b328b39256e68d297caffd9cfaa0b640b69e645b2a3d9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 850 nouVanaf R1 295 per nag, vir 2 mense 44 5 1 5 11 Grebe Crescent Flamingo Vlei 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -33.838508975509 18.509838728836
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem