Addo Elephant Park Akkommodasie by Casa Mia Health Spa & Guesthouse | LekkeSlaap
+33
+33

Casa Mia Health Spa & Guesthouse

Gastehuis
  • Vanaf R1 400 per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 13 persone
  • Inkloktyd: 10:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Op die R336 van Addo af op pad Kirkwood toe, Addo, 6105, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Casa Mia Health Spa & Guesthouse is 45 minute se ry vanaf Port Elizabeth en 15 minute se ry vanaf Addo-olifantpark. Dié gastehuis is tussen sitrusbome.

Casa Mia Health Spa & Guesthouse beskik oor 6 kamers en het slaapplek vir 13 gaste in totaal. Al die kamer het beddens, lugversorging, WiFi, TV en tee- en koffiemaakgeriewe. Die 2 luukse gaste gastekamer het elkeen 'n privaat area met 'n Jacuzzi en sonstoele.

Die spa spog met 6 behandelingskamers, 'n kamer vir paartjies, 'n sauna, tropiese stortkamer, Vichy-stort, swembad, hidroterapie-bad, Jacuzzi en 'n Pilates-ateljee.

Addisionele nabygeleë geriewe en doendinge sluit 'n lughawe-pendeldiens, wildritte, voëlkyk, staptogte en gholfbane in.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Jacuzzi
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Skoonheidskliniek
  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Jacuzzi
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Gastesitkamer
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 8 resensies vir Casa Mia Health Spa & Guesthouse
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.1/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.4/5

Ligging

  • Op die R336 van Addo af op pad Kirkwood toe, Addo, 6105, Oos-Kaap
  • Gaste dink Casa Mia Health Spa & Guesthouse het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 400
per nag (vir 2 persone)

Sien meer verblyf in

Addo Elephant Park Oos-Kaap
Vanaf R1 400
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 400
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 13 persone
  • Inkloktyd: 10:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Op die R336 van Addo af op pad Kirkwood toe, Addo, 6105, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDYzNWRkNDlmLTk1YjctNDU2NC05NmUzLTVhNzZkMDQzNGU1Yw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 400  per nag (vir 2 persone) 8 5 1 5 On R336 from Addo to Kirkwood Addo 6105 Oos-Kaap 086 999 0018 10:00-17:00 10:00 -33.54181 25.66481
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za