Casa Milorca
Beskrywing
Die suite het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 'n koninggrootte-bed met kwaliteit wit linne, wat ook in 2 enkelbeddens omskep kan word. Die en suite-badkamer het hoë plafonne en 'n Victoriaanse bad en stort. Die suite het ook groot rakke vir gaste se bagasie, 'n haardroër en tee- en koffiestasie met tuisgemaakte beskuit. 'n Staande, waaier is ook beskikbaar.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Privaat swembad
Dienste
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
Kamergeriewe
- •Eetkamer
- •Waaier
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Haardroër
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Huisreëls
Rook is verbode binne die gastehuis.
Geen troeteldiere word toegelaat nie.
Geen kinders onder 14 nie.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die suite het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 'n koninggrootte-bed met kwaliteit wit linne, wat ook in 2 enkelbeddens omskep kan word. Die badkamer is langs die kamer en het hoë plafonne en 'n Victoriaanse bad en stort. Die suite het ook groot rakke vir gaste se bagasie, 'n haardroër en tee- en koffiestasie met tuisgemaakte beskuit. 'n Staande, waaier is ook beskikbaar.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Privaat swembad
Dienste
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Bad
- •Stort
- •Seep
Kamergeriewe
- •Eetkamer
- •Waaier
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Haardroër
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
Huisreëls
Rook is verbode binne die gastehuis.
Geen troeteldiere word toegelaat nie.
Geen kinders onder 14 nie.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié Karoo-styl kothuis het lugversorging en bied slaapplek aan 2 gaste. Dit is in die tuin agter die huis geleë. Daar is 'n koninggrootte-bed met kwaliteitlinne en 'n en suite-badkamer met ’n stort. Die suite het ook ’n kompakte sit- en eetarea, en 'n braai langs die swembad. Die kombuisie het opwasgeriewe, 'n broodrooster, ketel, mikrogolf, yskassie en basiese kombuistoebehore. Die kothuis het 'n privaat veranda, tee- en koffiemaakgeriewe met tuisgemaakte beskuit, ’n haardroër en swemhanddoeke word voorsien. Daar is ook 'n staanwaaier.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Privaat ingang
- •Privaat swembad
Dienste
- •Koordlose internet
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Waaier
- •Klein kombuis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Mikrogolfoond
Ekstras
- •Kroegyskas
- •Tee en koffie skinkbord
Huisreëls
Rook is verbode binne die gastehuis.
Geen troeteldiere word toegelaat nie.
Geen kinders onder 14 nie.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Markstraat 67, Prince Albert, 6930, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 18