Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Casa Monica

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Monica Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Jaar gelys 2

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 6 resensies vir Casa Monica
Netheid
4.8/5
Diens
4.7/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.7/5
Belinda C - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Belinda C

Goeie ligging, stil buurt, strand is naby vir stap.

Heerlik, goeie ligging en baie stil buurt. Alles is om en naby en stap na die strand is 1 km weg.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ettienne V - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ettienne V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goed geleë, sentraal, netjies en veilig.

Ons het ons verblyf by Casa Monica terdeë geniet. Die eienaars is baie vriendelik en behulpsaam. Die eenheid is baie goed ingerig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kelvin-jean F - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kelvin-jean F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was affordable and very neat at that price range.

Very neat at price range. Was really wonderful staying at Monica.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Frederik D - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Frederik D
Enkelreisiger

Lekker gekuier.

Die blyplek is aangenaam om in te bly. Daar is 'n paar tekorte aan die plek, maar dit is my persoonlike benodighede. Ander mense gaan dalk anders voel as ek. Die toilet is los op grond en baie naby aan muur, daar is nie 'n waaier of aircon nie, geen droograk of afdroogdoek vir skottelgoed, geen besem om plek uit te vee en netjies te hou. Andersins 'n nice plekkie. Ligging is awesome, naby aan strande en winkels.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Casa Monica se terugvoer

Thanks for your review. Sorry about the toilet we didn't know it had this problem. We called the plumber to fix it.
I'm sorry you didn't find the drainer under the sink. It is closed and needs to be assembled. As well as, in the small drawers above the sink, there is a dish dryer. The large drying rack is closed in the guard in front of the terrace where we have the broom and the dustpan.
I hope to see you soon and it will be my pleasure to show you all the accessories. Thank you very much for your advice that will make me improve in welcoming my guests.

Casa Monica
Kosie J - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kosie J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig, lekker gerus.

Baie vriendelik, en behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Casa Monica se terugvoer

Thanks Nita. Hope to see you again.

Casa Monica
Sharon A - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sharon A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderful.

Friendly and helpful, and very welcoming.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Casa Monica se terugvoer

Thanks Sharon was a pleasure to have you here.

Casa Monica
Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Victorstraat 10, Houtbaai, Kaapstad, 7806, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2e455af937cb0f6fab222659e0a18e5b86b66f5a36dcd090ec3d22a6fc59c631817a2e84b76b483e350906f8fd4adf9fc29f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 2) 6 5 1 5 10 Victor Street Hout Bay 7806 Wes-Kaap 021 201 8901 13:00-19:00 10:00 -34.034348991745 18.35035423927
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem