Glentana Akkommodasie by Casa Nova | LekkeSlaap
+7

Casa Nova

8 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 32 Gleniqua Rylaan, , Groot Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R905 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Casa Nova is 'n selfsorgwoonstel in die dorpie Glentana wat op die Tuinroete geleë is. Hier sal jy binne 3 minute na die strand kan wandel en die eenheid bied gemaklike slaapplek vir 4 mense.

Die woonstel het 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die 1 slaapkamer bied 'n dubbelbed en die ander bied 2 enkelbeddens. Die kombuis is ten volle toegerus met toebehore, eetgerei en breekware. Die sitkamer is oopplan en daar is 'n TV. Jy het ook jou eie stoep, braaiplek en parkering op die perseel. Ons het ook satelliet-TV so bring asseblief jou eie DStv-dekodeerder en slimkaart saam.

Casa Nova is ideaal geleë in die hartjie van die Tuinroete naby aan Groot Brakrivier, 15 minute van George se middedorp af en 10 minute van die George-lughawe af. Daar is ook 'n ongerepte strand en ons is binne stapafstand vanaf 'n paar van die beste rots- en brandervisvangplekke in die Suid-Kaap.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 8 resensies vir Casa Nova
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ligging

  • 32 Gleniqua Rylaan, , Groot Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
  • Gaste dink Casa Nova het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R905
per nag (plek vir 4)
Vanaf R905
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 32 Gleniqua Rylaan, , Groot Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGZkOWMyNTc4LTdiMjQtNDViNy05OWIxLTQyMmNhYmY1MDYyNA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R905  per nag (plek vir 4) 8 5 1 5 32 Gleniqua Drive Glentana 6525 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.049296 22.305306
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za