LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+26

2 gaste

0 slaapkamers

1 bed

1 badkamer

40% AF!
Spesiale aanbod
Kry 40% af. Geldig vir verblyf vanaf 24 Okt 2026 tot 28 Nov 2026.
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 211A Kock Street, Rustenburg, 0299, Noordwes Sien kaart

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.

Beskrywing

Casa Omi is 'n knus selfsorgwoonstel vir 2 persone in Rustenburg.

Geleë op die perseel van die hoofhuis, is die vrystaande, oopplan-woonstel gemeubileer met 'n dubbelbed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort, 'n toilet en 'n wasbak. Vir gerief word linne en badhanddoeke voorsien.

Die kombuisie is volledig toegerus met 'n stoof en oond, 'n mikrogolfoond, 'n yskas, eetgerei en breekware, en tee- en koffiemaakgeriewe. Die eenheid beskik oor 'n TV met Openview en 'n internetverbinding om toegang tot Netflix te verkry.

Onderdakparkeerplek word voorsien, en toegang tot die perseel word beheer.

Casa Omi is 400 m van Medicare Hospitaal geleë, en 3 km van verskeie winkels en restaurante.


Kamer-opset

Leefarea

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
TV
Lugversorging
Verwarmer
Volledige kombuis
Wasmasjien
Stroomdienste
Braai
Vuurmaakhout

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 56 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Loriska M
Saam met lewensmaat
5.0
Netjies, skoon, gerieflik geleë en veilig. Ons het heerlik gebly! Sal beslis Casa Omi aanbeveel vir elkeen wat 'n rustige nagrus benodig!
Sep 2026
Hugh D
Besigheidsreis
5.0
A gem for the business traveller. An excellent stay and would definitely stay there again. Arrangements from Natasha were communicated ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2026
Thardt V
5.0
Vriendelike mens, skoon kamer. Baie lekker en maklik.
Aug 2026
Sarah H
Saam met lewensmaat
5.0
Baie netjiese en moderne plekkie. Eienaars ook baie behulpsaam en vriendelik. Baie lekker gebly. Baie veilig gevoel. Ook naby winkels ens. Sal beslis ...
Sien meer
Aug 2026
Herman V
5.0
Clean, comfortable with all amenities available. See stars.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2026

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Natasha Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 56

Op LekkeSlaap 4 jaar

Antwoord gewoonlik binne 30 minute

Ligging

  • 211A Kock Street, Rustenburg, 0299, Noordwes
  • Gaste dink Casa Omi het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 300
40 % AF
R1 300 R780
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R1 300
40 % AF
R1 300 R780
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R1 300
40 % AF
R1 300 R780
per nag (plek vir 2)
Bespreek

211A Kock Street, Rustenburg, 0299, Noordwes

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://properties.cdn.tripco.co.za/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb4c92f001d61a26572657a3c1197b3da427a90c98e97e9a063b325cd05971e11c98ae7ce4d4eee6067bde0230772c7f95c56?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 300 nouVanaf R780 per nag (plek vir 2) 56 5 1 5 211A Kock Street Rustenburg 0299 Noordwes 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -25.687289773967 27.227413565413