Casa Ridge

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Casa Ridge skuil in 'n die bedrywige woonbuurt Umhlanga Rocks, net 'n klein entjie vanaf Umhlanga se opwindende middedorp en die asemrowende Blouvlagstrand. Dit is ideaal vir diegene wat op soek is na 'n privaat, afgesonderde wegbreekplek.

Verblyf word gebied in 3 en suite-gastekamers: Dorado, Tuna en Marlin. Elke kamer het 'n koninggrootte-bed wat, op versoek as 2 enkelbeddens opgemaak kan word. Verder het elke kamer 'n kombuisie met 'n ingeboude tweeplaatstoof, yskassie, ketel, broodrooster en mikrogolfoond. Die TV's het volledige DStv en daar is plafonwaaiers, lugversorging en gratis WiFi. Elke kamer het ook 'n veranda.

Casa Ridge bied veilige parkeerplek en 'n wasgoeddiens is beskikbaar op versoek. Gemeenskaplike braaigeriewe is beskikbaar.

Casa Ridge is ook ideaal vir sakelui wat wil ontspan na 'n stresvolle dag. Oorsese en plaaslike vakansiegangers is ook mal oor dié plek.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Italiaans

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Casa Ridge gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R900 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za