LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+87
  • Slaapplek vir 14 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 95 Ridge Road, Umhlanga, 4319, KwaZulu-Natal Sien kaart
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Casa Ridge skuil in 'n die bedrywige woonbuurt Umhlanga Rocks, net 'n klein entjie vanaf Umhlanga se opwindende middedorp en die asemrowende Blouvlagstrand. Dit is ideaal vir diegene wat op soek is na 'n privaat, afgesonderde wegbreekplek.

Verblyf word gebied in 5 en suite-gastekamers: Dorado, Tuna, Marlin, Kingfish en Queenfish en die Salamander-kamer. Daar is 4 kamers met koninggrootte-beddens wat in 2 enkelbeddens omskep kan word. Marlin-kamer het 'n koningingrootte-bed. Elke kamer het 'n dubbelslaapbank vir 'n ekstra gas en 'n kombuisie met 'n ingeboude tweeplaatstoof, yskassie, ketel, broodrooster en 'n mikrogolf. Verder het elke kamer 'n platskerm-TV met DStv-kanale, plafonwaaier in die koningkamer, warm en koue lugversorging en gratis WiFi. Elke kamer het ook 'n stoep.

Casa Ridge bied veilige parkeerplek en 'n wasgoeddiens is beskikbaar op versoek. Gemeenskaplike braaigeriewe is beskikbaar.

Casa Ridge is ook ideaal vir sakelui wat wil ontspan na 'n stresvolle dag. Oorsese en plaaslike vakansiegangers is ook mal oor dié plek.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 54 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Asanda G
Saam met vriende
5.0
Amazing stay. It was amazing, loved the welcome and hospitality.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2026
Adele B
Besigheidsreis
5.0
Dit was maklik om te kry, netjies skoon en veilige parkering. Ek was goed ontvang en om in te boek was vinnig en maklik. Ek sal beslis weer daar bly w...
Sien meer
Aug 2026
Ant B
Saam met vriende
5.0
Highly recommend. We had a wonderful stay! Great location to central Umhlanga, and it was safe and secure.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2026
Theo R
Gesin met tieners
5.0
Skoon, netjiese plek. Baie goed geleë. Baie lekker en sal vir seker weer gebruik.
Apr 2026
Zodwa K
Gesin met tieners
5.0
Beautifully accommodated. Beautiful place and well positioned in Umhlanga. We had a wonderful stay and the hosts were the best.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Feb 2026

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Michelle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 54

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • 95 Ridge Road, Umhlanga, 4319, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Casa Ridge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R1 250
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 250
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 250
per nag (plek vir 2)
Bespreek

95 Ridge Road, Umhlanga, 4319, KwaZulu-Natal

Sien kaart
  • Slaapplek vir 14 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA07832cbc19f42a68a09cd0367ce1ed99533e5c7235245b689d90fcf7deb93f6739e3140867e2364182e55e1ee49ebaa5f746?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag (plek vir 2) 54 5 1 5 95 Ridge Road Umhlanga 4319 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -29.737811 31.076531
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang