Casa Romana B&B

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Casa Romana B&B is in Ladybrand aan die voet van die Malutiberge in die Oos-Vrystaat geleë. Die dorp staan bekend vir sy pragtige heuwels en natuurlike prag.

Verblyf word aangebied in 8 individueel versierde en suite-kamers met privaat ingange. Altesaam is daar slaapplek vir 34 mense. Die selfsorg-eenhede bestaan uit 2 slaapkamers, 2 badkamers, 'n sitkamer en kombuis.

Die B&B bied ook 'n swembad, braai-area, klein kapel vir troues, onderdakstoep vir funksies en konferensies en veilige parkeerplek, wat gaste mag gebruik.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Konferensiegeriewe

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  American Express
  •  Diners-kaart
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Kroeg
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Konferensiegeriewe

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensiegeriewe

  •  Dataprojektor
  •  Blaaibord
  •  Plek vir tot 50 afgevaardigdes

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek
  •  Tee
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Casa Romana B&B gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 200 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za