LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Casa Seaview | LekkeSlaap
+18

Casa Seaview

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Warnadoone, Ashwell-weg 16, Warner Beach, 4126, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 350 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

Casa Seaview is 'n lieflike selfsorgwoonstel met slaapplek vir 6 gaste (4 volwassenes en 2 kinders) by die see in die Warnadoone-kompleks by Warnerstrand.

Dit is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers, en die woonstel beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n see uitsig, en die tweede slaapkamer het 2 driekwartbeddens. Daar is 'n dubbelslaapbank in die sitarea. Albei slaapkamers het plafonwaaiers en toegang tot privaat badkamers met stort en toilette.

Die oopplan-kombuis is ten volle toegerus en sluit 'n yskas, mikrogolfoond, stoof, oond en koffie- en teemaakgeriewe in. Maaltye kan by die etenstafel met 'n uitsig oor die see geniet word. Die sitarea het 'n TV met DStv en daar is WiFi.

Gaste kan lekker op die strand ontspan, in die see of getypoel afkoel, branderplankry, die vissermanne dophou, en die sonsondergang waardeer. Vir diegene wat hou van verken, is Amanzimtoti net 7 km ver en bied dit 'n hele rits doendinge en besienswaardighede, soos die gewilde Galleria Mall en sy restaurante en winkels.

Absoluut geen partytjies word toegelaat nie.

Slaapplek

’n Bespreking by Casa Seaview sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Dubbelslaapbank
Area 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelslaapbank

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Satelliet-TV
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 16 resensies vir Casa Seaview
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5

Ligging

  • Warnadoone, Ashwell-weg 16, Warner Beach, 4126, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Casa Seaview het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 350
per nag, vir 6 mense
Vanaf
Vanaf R1 350
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Warnadoone, Ashwell-weg 16, Warner Beach, 4126, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4be512a7d2ad5ffec39382dc81dd2b7489d56fca9fbf6da4e2d4b4d8a8abfdbf96e3c14218dab4180e32eb1fc18b8ff767b2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 350  per nag, vir 6 mense 16 5 1 5 Warnadoone 16 Ashwell Road 4126 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -30.078767436997 30.870852832541
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem