LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Casa Seaviews | LekkeSlaap
+39

Casa Seaviews

9 resensies
Gastehuis

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 9 resensies vir Casa Seaviews
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
5.0/5
Rene B - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rene B

Fantaties

Ons het so lekker gekuier. Karin en Paul is ongelooflik. Sal enige persoon kan aanbeveel om daar te bly

Alveda B - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alveda B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was pragtig, netjies en die mooiste uitsig.

Ek kan enige iemand aanraai op daar te gaan asem skep.

Erika E - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erika E
Saam met vriende

Lovely clean, spacious rooms with lovely unobstructed sea views

Very quite - situated at end of cul-de-sac so no traffic noise - only the ocean

Abraham S - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Abraham S
Gesin met klein kinders

Fantastic hospitality and breathtaking views complimenting that.

I would hands down recommend staying at Casa Seaviews and would definitely go back again if we ever in the vicinity.

Mike B - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mike B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik ontspannend!

Baie mooi ligging. Groot bed en kombuisie goed toegerus met die belangrikste ding ─ 'n wynbottel kurkskroef! Tuin was netjies en baie private braai-area.

Nadia D - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadia D
Gesin met klein kinders

Pragtige plek met uitstekende diens.

Ons het ons verblyf geniet, en sal dit aanbeveel aan al ons vriende en familie, sal beslis weer kom.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Beautiful place with outstanding service.

We enjoyed our stay, and will recommend it to all our friends and family, will definitely come again.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

George K - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
George K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Privaat eenheid met ongelooflike uitsig.

Eenheid baie goed ingerig, met lekker braai op stoep waar jy letterlik 100 m van die see af was. Wat ook die gastehuis pluspunte gee is dat hulle vol DSTV het en nie net hospitality package nie. Karin was baie gasvry, was lekker om haar te ontmoet.

Cindy S - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Cindy S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons verblyf was wonderlik.

Alles was net amazing. Karen en haar man was sulke vriendelike gashere. Ons verblyf was uitstekend verby. Pragtige eenheid.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Our stay was amazing.

Everything was just amazing. Karen and her husband were such inviting hosts. Our stay was beyond relaxing. Stunning unit.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Alex J - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alex J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend, vriendelik gerieflik en privaat, great plek. Sal graag weer daar wil gaan bly.

Baie mooi plek met gerieflike privaat braai-area en 'n stunning view. Die mense daar is baie gaaf en behulpsaam. Al die nodige geriewe was daar. Sal definitief weer gaan.

Vanaf R790
per nag (plek vir 2)
Vanaf R790
per nag (plek vir 2)
Vanaf R790
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Chapmanweg 9, Seaview, Clarendon Marine, Port Elizabeth, 6070, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAVklVB0ma9uhbVECo0ROD7aUk8mAFdyOjcW37YC17DDtA4gTPfl?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R790  per nag (plek vir 2) 9 5 1 5 9 Chapman Road Seaview 6070 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.014178484657 25.356155108212
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!