West Acres Akkommodasie by Casa Tomar | LekkeSlaap
+11

Casa Tomar

20 resensies
Gastehuis
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Percy Fitzpatrick-rylaan 41, West Acres, uitbreiding 6, Nelspruit, Mpumalanga, 1210, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R450 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Casa Tomar is 'n gastehuis wat in West Acres in Nelspruit geleë is. Die gastehuis is binne maklike bereik vanaf die Mediclinic, verskeie winkelsentrums en 'n Casino.

Verblyf word aangebied in 2 dubbelkamers en 'n kamer met 2 enkelbeddens. Die kamers deel 2 badkamers. Daar is 'n gemeenskaplike sitkamer, met DStv, wat oopmaak op die onderdakstoep wat oor die pragtuin uitkyk. Gaste kan 'n opsionele ontbyt in die pragtige eetkamer of op die stoep geniet.

Casa Tomar het 'n lapa met braaigeriewe en 'n swembad. Die lapa is ideaal vir klein vergaderings. Casa Tomar bied 'n opsionele ontbyt, is sentraal geleë en het veilige parkering beskikbaar.

Die gastehuis is 55 km van die Sudwalagrotte af, 88 km van die Krugerwildtuin af, en ongeveer 120 km vanaf God's Window, Bourke's Luck Potholes, die Drie Rondawels en die geskiedkundige Pelgrimsrus.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Portugees

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 20 resensies vir Casa Tomar
Netheid
4.6/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ligging

  • Percy Fitzpatrick-rylaan 41, West Acres, uitbreiding 6, Nelspruit, Mpumalanga, 1210, Mpumalanga
  • Gaste dink Casa Tomar het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R450
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R450
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Percy Fitzpatrick-rylaan 41, West Acres, uitbreiding 6, Nelspruit, Mpumalanga, 1210, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDFjNzMzMjEzLTFkMmUtNDlkZi1iZDlhLWU0MzVhNzM2NTdkNw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R450  per nag (vir 2 persone) 20 5 1 5 41 Percy Fitzpatrick Drive, West Acres EXT 6, 1210 Mpumalanga 086 999 0018 14:00-17:00 10:00 -25.48967 30.95312
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za