LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Casa Toscana Lodge | LekkeSlaap
+134

Casa Toscana Lodge

Hotel

Opsomming van Resensie

3.9 uit 5van 16 resensies vir Casa Toscana Lodge
Netheid
3.9/5
Diens
3.9/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
3.3/5
Salome B - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Salome B
Saam met vriende

Aanvaarbaar.

Was teleurgesteld met blou hond-venue. Verblyf was aangenaam. Stort nie mooi skoon nie. En bad het reuk van vrot water gehad.

Monique B - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Monique B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige, stylvolle, antieke styl kamer met heerlike bad, bed en linne.

Net 'n paar voorstelle vir Casa Toscana: Kluis staan los in kas en is glad nie vasgemaak aan die muur nie. Koffie & tee maar koffie/tee was nie opgevul nie. Geen drankies in yskassie nie (dalk hul beleid daar). Miertjies om die krane van wasbakke. Verder opreg pragtige, heerlike en luukse kamer waarin ons heerlik oornag het na funksie daar.

Rudi P - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Rudi P
Saam met eggenoot / lewensmaat

10 jaar herdenking. Het ten minste 'n blom op die bed verwag.

Het julle met alles ondersteun. Spa gee geen spesiale behandeling. Etes was niks spesiaals nie. Julle is seker te besig om die belangriker gaste te ontvang.

Marno P - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marno P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtig en luuks

Pragtige bestemming vir jouself en jou beter helfte. Kamers bietjie naby die kuier area veral as iemand optree of daar n groot kuier is.

Elaine S - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Elaine S
Gesin met klein kinders

Vinnige en vriendelike diens.

Die personeel was baie behulpsaam en vriendelik. Ons wou by die restaurant op die perseel eet, maar hulle was vol bespreek en kon ons nie akkommodeer nie. Die ontbyt wat by die prys ingesluit is, het veel na wense oorgelaat. Dit was ‘n raserige aand - maak seker met jou bespreking dat daar nie ‘n funksie by die restaurant is nie.

Hennie P - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hennie P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die verblyf was aangenaam en alles was georganiseerd en in plek.

Die verblyf was vir ons huweliksherdenking en alles was goed gereël en die kamer was netjies en skoon. Die ontbyt was goed en die aand 'n vertoning in die "Blou Hond Teater" bygewoon. Dit is gerusstellend om laataand op dieselfde perseel net kamer toe te stap en lekker te gaan slaap. Dankie vir alles!

Juanita F - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Juanita F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was aaklig.

Niemand het ons ingelig dat daar 2 funksies per aand geboek is nie en dat hulle tot na 2 elke oggend gaan kuier nie!! Ons het niks geslaap nie en dit was 'n wegbreek sonder kinders gewees om te rus! Maar Daar was geen rus en geen parkering vir gaste gewees nie.

Margaret W - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Margaret W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie kos en gerieflike kamers.

Dit was soos om by 'n oase aan te kom toe ons na 'n lang rit by Casa Toscana aangekom het. Goeie verwelkoming, gemaklike kamer met 'n Jacuzzi bad en baie goeie aandete en ontbyt. Goeie waarde vir geld.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Good food and comfortable rooms.

After a long drive, arriving at Casa Toscana Lodge was like arriving at an oasis. Great welcome, comfortable room with a Jacuzzi bath and very good dinner and breakfast. Good value for money spent.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Martie V - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Martie V
Gesin met klein kinders

Baie mooi en netjies.

Was baie mooi. Hulle doen baie moeite vir gaste. Daar is selfs selfoon beskikbaar vir gaste. Lekker koue watermasjien in die kamer. Ontbyt was heerlik. Daar word baie mooi gedek vir gaste se aandetes met fairy lights en pragtige tafels gedek in die pragtige tuine. Sal weer daar gaan bly.

Cobus L - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cobus L
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Totale ervaring!

Ons het my vrou se verjaarsdag gevier en by Casa Toscana oorgebly. Die kos was fantasties en die diens onbeskryflik. Ons kamer was baie luuks en gemaklik met 'n borrelbad! Aandete was bedien in 'n gazebo waar ons totaal privaat was. Die dekor was baie persoonlik en romanties. My vrou was in ekstase. Ons beplan om eendag weer daar besoek af te lê.

Annamie C - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Annamie C
Saam met vriende

Vernederend.

Lank gewag om te weet of ons verblyf betaal is of nie. Reeds die middag confirm dat dit wel is en alles reg is deur Teresa, maar man aan diens het ons voor ons gaste eers laat wag met ID navraag en toe weer e-posse en sms navraag by ons kamer kom confirm. Uiters swak gewees. Gelyk of ons skelm is en nie geld het nie!

Gerhard L - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Gerhard L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Teleurstellend vir die geld wat betaal is.

Privaat gastehuise bied baie meer waarde vir jou geld as Casa Toscana. Die verblyf was teleurstellend hoewel die etes uitstekend was.

Casa Toscana Lodge's terugvoer

Good day Gerhard

Kindly send me an email with more detail as per your stay. We would love to make it up to you if we in any way did not meet your expectations.

Casa Toscana Lodge
Rashied C - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rashied C
Besigheidsreis

Excellent staff.

Friendly and abundant staff.

Erna O - Okt 2016
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Erna O
Gesin met klein kinders

Teleurgesteld - het iets anders verwag.

Die prentjies op die advertensie en dit wat aangebied word is nie dieselfde nie. Hul het nie ons bespreking of betaling wat LekkeSlaap aangestuur het, aangeteken nie.

Casa Toscana Lodge's terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer. Al ons kamers se fotos is nie op die sisteem nie, so jy mag dalk in 'n verskillende kamer geslaap het as wat ons op die sisteem plaas. Ons kamers lyk almal verskillend. Ons volg op oor die betaling, want ons kry nie die betaling wat travelground/lekkerslaap vir ons gestuur het nie. Jammer oor die ongerief.

Casa Toscana Lodge
Jaco B - Okt 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Jaco B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam.

Die personeel was professioneel en vriendelik. Ons sal beslis weer by Casa Toscana bespreek.

Fronnie K - Sep 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fronnie K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was uitstekend!

Baie lekker, romantiese wegbreekplek. 'n Mens word op die hande gedra, kos en drank was uit die boonste rakke, personeel was ALMAL baie vriendelik en behulpsaam.

Vanaf
R2 640
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R2 640
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R2 640
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 38 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Darlington-straat 5, Lynnwood Manor, Pretoria, 0081, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDI5MzA2MDk2LTY3NGQtNDZjZS05OTA4LTk0ZjQ2ZmU0ODcwNw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 640  per nag, vir 2 mense 16 5 1 4 5 Darlington Road Lynnwood Manor 0081 Gauteng 086 999 0018 14:00-22:00 10:00 -25.758797248198 28.275994457012
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!