LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+38
Gastehuis in Jeffreysbaai

Casalinga On Diaz



  • 16 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 44 Diaz Road, Jeffreys Bay, 1330, Oos-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Casalinga On Diaz is op die strandfront in Jeffreysbaai en bied gerieflike verblyf net 80 m van die strand af.

Verblyf is beskikbaar in 4 slaapkamers wat geskik is vir 2 tot 4 gaste. Die kamers kan individueel of deur 'n groep bespreek word.

Die slaapkamers het elk 'n koningingrootte-bed of dubbel- en enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort of bad. Verder het elke kamer het 'n yskas, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n TV met sekere DStv-kanale.

Die gesinskamer het ook 'n privaat sitkamer en kombuisie en van die slaapkamers lei na 'n stoep met 'n see-uitsig.

Gaste het toegang tot die gemeenskaplike kombuis, eet-area, 'n sitkamer, kroeg en braaigeriewe. Veilige parkeerplek word voorsien en die huis het 'n alarmstelsel wat in die aand aangesit word.

Casalinga On Diaz is 600 m vanaf winkels en restaurante, 'n putt-putt-baan, 'n speelpark en 'n waterpark. Jeffreysbaai bied verskillende aktiwiteite soos branderplankry, swem, snorkel, visvang, walviskyk, sandplankry, perdry, stap in die Kabeljou Natuurreservaat, berg- en vierwielmotorfietsry en gholfspeel. Gaste kan ook die Jeffreys Bay Surf of Shell Museum besoek.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Mooi uitsig
Openbare vervoer naby
Skoonmaakdiens
Fietsry
Visvang

Kamers

Kamer 3
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 persone
  • 2 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Die kamer is geskik vir 4 gaste en het 'n koningingrootte-bed en 'n stapelbed, asook 'n en suite-badkamer met 'n stort. Verder is daar 'n yskas, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n TV met OpenView-kanale. Daar is 'n TV met DStv-kanale in die gemeenskaplike sitarea.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

4

1 x Koningingrootte-bed

1 x Kinderstapelbed

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
DStv
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Vermaak
DStv
TV
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

Die eienaar woon op die perseel in 'n aparte eenheid. Let asb. dat dele van die huis via trappe bereik word en dus nie geskik mag wees vir klein kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede nie.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Kamer 2
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Die kamer is geskik vir 2 gaste en het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Verder is daar 'n yskas, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n TV met OpenView-kanale. Daar is 'n TV met DStv-kanale in die gemeenskaplike sitkamer. Die kamer lei na 'n stoep met 'n see-uitsig.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
DStv
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Temperatuurbeheer
Waaier
Vermaak
DStv
TV
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

Die eienaar woon op die perseel in 'n aparte eenheid. Let asb. dat dele van die huis via trappe bereik word en dus nie geskik mag wees vir klein kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede nie.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Kamer 4
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Die kamer is op die grondverdieping, is geskik vir 2 gaste en het 'n privaat ingang. Daar is 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, spabad en 'n toilet. Verder is daar 'n yskas, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n TV met sekere Openview-kanale. DStv is in die gemeenskaplike sitkamer beskikbaar. Die kamer lei na 'n stoep met 'n see-uitsig.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 2 Badkamers

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Spa-bad, Stort, Toilet

Badkamer

Spa-bad, Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Braai
Warmbad
Jaccuzi
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Waaier
Vermaak
TV
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

Die eienaar woon op die perseel in 'n aparte eenheid. Let asb. dat dele van die huis via trappe bereik word en dus nie geskik mag wees vir klein kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede nie.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Kamer 1 - Gesinskamer
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Die eenheid is geskik vir 4 gaste en die oopplan-slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 2 enkelbeddens wat in 'n dubbelbed omskep kan word. Die en suite-badkamer het 'n bad, stort en 'n toilet.

Verder is daar 'n privaat kombuisie met 'n enkelplaat-stoof, mikrogolf, yskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is ook 'n TV met OpenView-kanale. Die kamer kan as 'n enkel-eenheid bespreek word of saam met 'n ander eenheid vir 'n groter groep. Daar is ook 'n TV met DStv-kanale in die gemeenskaplike sitarea.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

4

2 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Koningingrootte-bed

Bad, Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Verwarmer
Kombuisie
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Temperatuurbeheer
Waaier
Verwarmer
Vermaak
TV
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

Die eienaar woon op die perseel in 'n aparte eenheid. Let asb. dat dele van die huis via trappe bereik word en dus nie geskik mag wees vir klein kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede nie.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Kamer 6
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Die eenheid is apart van die gastehuis en bestaan uit 1 slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer, asook 'n aparte leefarea met 'n sitarea, eethoek, yskas en 'n volledig toegeruste kombuis.

Die leefarea sluit 'n slaapbank in wat in 'n dubbelbed of 2 enkelbeddens omskep kan word, wat slaapplek bied vir 2 ekstra gaste.

Daar is 'n TV in die eenheid, wat op eie koste geaktiveer kan word. Buite is daar 'n vrystaande braai op die patio, met uitsig oor die hoofstrand/see, wat ongeveer 50 meter weg is.

Motors kan op die eiendom geparkeer word. Van hier af kan jy na Surf Village of verskeie restaurante en vermaaklikheidsplekke stap, alles binne loopafstand van die eiendom.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

4

1 x Dubbelbed

1 x Dubbelslaapbank

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Verwarmer
Elektries
Kombuisie
Braai
Buite
Badkamer
Badhanddoeke
Haardroër
Buitelug
Braai
Buite
Kombuis & eetkamer
Braai
Buite
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Stoof
Elektries
Temperatuurbeheer
Verwarmer
Elektries
Huisreëls

Die eienaar woon op die perseel in 'n aparte eenheid. Let asb. dat dele van die huis via trappe bereik word en dus nie geskik mag wees vir klein kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede nie.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 25 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
André L
5.0
Baie lekker gebly. Baie lekker oornag, dankie.
Aug 2026
Karien C
Saam met lewensmaat
5.0
Ontspanne en waarde vir geld. Beste ligging, oorkant die hoofstrand, branders se geraas elke nag gehoor, heerlik. Sal beslis weer gaan besoek.
Aug 2026
Bianca V
Gesin met klein kinders
5.0
Rustig, vrede, skoon. Ongelooflike plek en mense.
Jul 2026
Marie K
Gesin met klein kinders
5.0
Uitstekende diens, heerlik, gemaklik en baie veilig. Ons het baie lekker gebly, diens was fantasties en Catherine het ons so mooi ontvang en die ekstr...
Sien meer
Jul 2026
Dawie V
5.0
Gerieflik, netjies, gemaklik. Ek het baie lekker gebly.
Jun 2026

4.9/ 5

Gebaseer op 25 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
André L
1 nag
5.0
Aug 2026

Baie lekker gebly. Baie lekker oornag, dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karien C
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2026

Ontspanne en waarde vir geld. Beste ligging, oorkant die hoofstrand, branders se geraas elke nag gehoor, heerlik. Sal beslis weer gaan besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Catherine En Danie
Casalinga On Diaz
Baie dankie, waardeer julle terugvoer, gelukkige huweliksherdenking, ek hoop julle het dit geniet. Lekker week verder. Catherine en die Casalinga span.

Bianca V
1 nag ⋅ Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2026

Rustig, vrede, skoon. Ongelooflike plek en mense.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marie K
Kort verblyf ⋅ Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2026

Uitstekende diens, heerlik, gemaklik en baie veilig. Ons het baie lekker gebly, diens was fantasties en Catherine het ons so mooi ontvang en die ekstra myl vir ons gestap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Catherine En Danie
Casalinga On Diaz
Baie dankie vir julle wonderlike terugvoer. Dit was 'n groot plesier om julle hier by ons te akkommodeer. Julle is altyd welkom.

Dawie V
1 nag
5.0
Jun 2026

Gerieflik, netjies, gemaklik. Ek het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Esme V
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Ongelooflik lekker. Alhoewel ons net 1 aand oorgeslaap het, was dit 'n belewenis. Gasvrou was ongelooflik vriendelik en dit is beslis nie die laaste keer wat ons van hulle gebruik sal maak nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Shaun B
1 nag ⋅ Gesin met klein kinders
4.0
Nov 2026

Baie lekker en rustig. Dis baie sentraal geleë. Kamers is baie goed toegerus. Sal beslis enige tyd teruggaan en dit aanbeveel vir enige iemand.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Riana V
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Beautiful house and friendly owners. Absolutely beautiful place and what a nice view. I will highly recommend this place.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Freddie V
1 nag
5.0
Nov 2024

Baie lekker gebly, dankie. Baie rustig en goeie nagrus gekry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Vicky Wybo B
1 nag ⋅ Saam met vriende
5.0
Okt 2024

Geweldig! Baie dankie, dit was fantasties, ons het met baie plesier by julle verbleef.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0


Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Catherine En
Danie

Eiendomme 1

Resensies 25

Op LekkeSlaap 5 jaar

Antwoord gewoonlik binne 3 ure

Ligging

Gaste dink Casalinga On Diaz het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien

© LocationIQ Maps, OpenStreetMap Contributors


Tariewe en beskikbaarheid


Wat jy moet weet

Inklok Tussen 14:00 en 19:00
Uitklok Voor 10:00
Kamer 3
Slegs verblyf
Kamer 2
Slegs verblyf
Kamer 4
Slegs verblyf
Kamer 1 - Gesinskamer
Slegs verblyf

Die eienaar woon op die perseel in 'n aparte eenheid. Let asb. dat dele van die huis via trappe bereik word en dus nie geskik mag wees vir klein kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede nie.

Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Bespreek

44 Diaz Road, Jeffreys Bay, 1330, Oos-Kaap

Sien kaart
  • 16 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://properties.cdn.tripco.co.za/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf2c44c2419a75f5610d9bf9a1af73dbd6a45f86bc820a65508439f1f586d909369d3a372626c76b7f0f43790a2d557076e38?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 25 5 1 5 44 Diaz Road Jeffreys Bay 1330 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.055809221903 24.923188993254
Soek in 'n groter streek