4 gaste
2 slaapkamers
3 beds
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 14 Menton Road, Richmond, Johannesburg, 2192, Gauteng Sien kaart
Beskrywing
CasaNyumbani is 'n lieflike woonstel op die eerste verdieping in Richmond, Johannesburg. Dit bied ruim en gerieflike selfsorgverblyf en is ideaal vir familie of vriende wat oornagverblyf soek.
Dié woonstel beskik oor 2 slaapkamers en 'n gedeelde badkamer en bied slaapplek aan 4 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n enkelbed. Die leefarea het ook 'n enkelslaapbank. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis en is met 'n yskas-vrieskas, oond, gasstoof, eetgerei, breekware en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het 'n etenstafel met sitplek vir 4 en gemaklike rusbanke en lei na 'n balkon met sitplek.
Gratis WiFi en veilige parkeerplek is beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Carla Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 14 Menton Road, Richmond, Johannesburg, 2192, Gauteng
- Gaste dink CasaNyumbani het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
14 Menton Road, Richmond, Johannesburg, 2192, Gauteng
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang